+45
B&B in Universitas

Aandmuzik Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 462 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het ons verblyf geniet. Dit is naby aan alles wat ons nodig gehad het. Ons gasvrou was altyd beskikbaar. Kamer was netjies, kos was heerlik. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fabulous! It was fabulous from the breakfast and the cleanliness of the room to the host; everything was a 10/10. The host made you feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Skoon, netjies, goeie ligging. Gasvrou baie vriendelik, plek skoon en netjies. Breakfast was baie lekker. Plek was presies soos op foto's. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

N/A. Die gasvrou was uitstekend en baie behulpsaam. Ek beveel die gastehuis ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarié H
1 nag
5.0
Jan 2026

Rustig en lekker! Ansie is 'n gasvrou duisend en het 'n spesiale vergunning vir ons gemaak om Sondagaand oor te slaap. Baie dankie, dit was heerlik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionels Veterinary Supplies (
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Home away from home. Baie dankie vir die ekstra moeite wat jul gedoen het om Liana se verblyf so rustig en onverstoord te laat verloop. Pragtige gastehuis met alles wat jy nodig het. Sal beslis dit aanbeveel en weer hier bly vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richardo V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Wow, wonderful. Absolutely wonderful, reception, breakfast, stay was welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Een van die beste gastehuise in Bfn! Defnitief een van die beste gastehuise in Bfn. Die gasvryste gasvrou! Ons het gevoel soos vriende, nie net soos gaste. Baie gerieflik vir kinders! Ons kom beslis terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Very pleasant. Quiet and convenient. Fabulous! I wish I had known it before and I would always have stayed there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 462

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Dreyer Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2b1f8eb546dec73d0a41bf6ae4b6f5ade714fd042cd042d863bb7ce89d3c4d04a50eb81d97878cde745ea5a38682f4ae10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 462 5 1 5 18 Dreyer Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.117299697113 26.191320419312

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang