+45
B&B in Universitas

Aandmuzik Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Dreyer Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Aandmuzik Guesthouse is in die middel van Bloemfontein en bied 'n tipiese Vrystaatse huis in 'n tuinatmosfeer wat die unieke en suite-kamers komplementeer. Die gastehuis is naby die sakekern, universiteit, skole, hospitale, sportstadions en winkelsentrums.

Aandmuzik Guesthouse bied 2 en suite-dubbelkamers, 1 gesinskamer met 'n privaat ingang na die tuin en swembadarea, 2 en suite-dubbelkamers met balkonne wat oor die tuin en swembad kyk en 'n dubbelkamer en gesinskamer bo. Die anneks het 2 dubbelkamers of 'n gesinseenheid met 'n privaat ingang en 'n tussendeur.

Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskassie, lugversorging, 'n TV met DStv, handdoeke, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe. Haardroërs is op versoek beskikbaar. Rook is verbode in die kamers, maar daar is balkonne waar gaste mag rook. Daar is ook gratis WiFi, 'n lapa met 'n braai-area, 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek agter elektriese hekke.

'n Opsionele ontbytbuffet word elke oggend bedien en gaste kan eet wanneer dit hulle pas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 462 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Monique V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het ons verblyf geniet. Dit is naby aan alles wat ons nodig gehad het. Ons gasvrou was altyd beskikba...
Sien meer
Apr 2026
Courtney W
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous! It was fabulous from the breakfast and the cleanliness of the room to the host; everything was a 10/10. The host made you fee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
John K
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies, goeie ligging. Gasvrou baie vriendelik, plek skoon en netjies. Breakfast was baie lekker. Plek was presies soos op foto's. Sal enige t...
Sien meer
Apr 2026
Hendrik C
Gesin met tieners
5.0
N/A. Die gasvrou was uitstekend en baie behulpsaam. Ek beveel die gastehuis ten sterkste aan.
Mrt 2026
Elmarié H
5.0
Rustig en lekker! Ansie is 'n gasvrou duisend en het 'n spesiale vergunning vir ons gemaak om Sondagaand oor te slaap. Baie dankie, dit was heerlik en...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 462

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 18 Dreyer Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Aandmuzik Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Dreyer Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2b1f8eb546dec73d0a41bf6ae4b6f5ade714fd042cd042d863bb7ce89d3c4d04a50eb81d97878cde745ea5a38682f4ae10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 462 5 1 5 18 Dreyer Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.117299697113 26.191320419312

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang