Aandrus Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 229
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Nico S - Mei 2024
Algehele gradering
Geskik vir een nag se verblyf.
Sunette G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Goeie dag, baie dankie
Louis M - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek vir 'n halfpad oornagstop tussen Kaap en Gauteng.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Taiko K - Mrt 2024
Algehele gradering
Very professional management. The layout, environment and facilities are very su.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day, thank you.
Christine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, eilig, alles wat nodig is.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Louis M - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende oornag plek, netjies en skoon.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Thys B - Mrt 2024
Algehele gradering
Altyd lekker om by Aandrus oor te slaap.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, waardeur
Willie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Christelle K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, verfrissend en gesellig.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Leentjie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Voldoende vir 'n oorstop.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Sodra my munisipale krag toevoer vergroot word, gaan ek dit ernstig oorweeg.
Els L - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike koel kamer met alles wat nodig is tot ons beskikking.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie en plesier
Estienne D - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvrye en vriendelike ontvangs en skoon gerieflike kamer.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Willie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker waarde vir geld.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Eksteen D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideale oornagplek.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Elzette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en vriendelike ontvangs.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie en plesier
Debbie S - Feb 2024
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day, Debbie Stewart. Thank you and sorry to hear.
Emile C - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Robyn K - Jan 2024
Algehele gradering
Simple, but efficient.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day, thank you.
Andre D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Ryan V - Jan 2024
Algehele gradering
Calm.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day, thank you
André J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik met baie vriendelike diens.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie en plesier
Coenie G - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon en vriendelik.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Sanchia G - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, goed ingerig, vriendelike diens.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Coen V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus na 'n lang dag op die pad.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Elizabeth E - Des 2023
Algehele gradering
Ideaal vir oornag, netjies en goed gelee.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Oxana T - Des 2023
Algehele gradering
Had a nice rest.
Helen H - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Baie veilig. Maklik om te kry. Uitstekende diens. Moes verblyf skuif - was baie tegemoetkomend.
Dalveen D - Des 2023
Algehele gradering
Great rest stop.
Corrie R - Des 2023
Algehele gradering
Rustige veilige oornag.
Brendan C - Des 2023
Algehele gradering
Skoon plek om te slaap vir 'n aand.
Martha M - Des 2023
Algehele gradering
Die gasvrou/eienares is absoluut fantasties.
Mlungisi M - Des 2023
Algehele gradering
Overnight stay.
Ronel C - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Louise V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig met goeie atmosfeer.
Gideon James J - Des 2023
Algehele gradering
Ons gesin kon lekker ontspan en in veiligheid oornag.
Hilton B - Des 2023
Algehele gradering
Neat and clean and friendly.
Erich L - Des 2023
Algehele gradering
Puik.
Kimberleigh J - Des 2023
Algehele gradering
A safe and restful break on our journey.
Jody S - Des 2023
Algehele gradering
Restful.
Wouter V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker oornag plek.
Mariana B - Okt 2023
Algehele gradering
Ons maak van Aandrus Gastehuis gebruik as ons in daardie rigting reis.
Rudeibah K - Okt 2023
Algehele gradering
Very peaceful.
Tersia S - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker veilig gerus, bed net vreeslik hard.
Marika C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gesellig.
Zoe M - Sep 2023
Algehele gradering
It was a quick stay but was everything we needed and the customer service was great.
Jeanelle N - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag.
Ansie J - Aug 2023
Algehele gradering
Plek goed geleë en alles wat nodig is vir oorslaap op die lang pad.
Christa F - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Thys B - Aug 2023
Algehele gradering
Ons maak al van Aandrus gebruik vir die afgelope 10 jaar.
Gillian F - Jul 2023
Algehele gradering
Bianca was very welcoming and would have been happy to put me in a different room if I had wanted to watch DSTV (I didn't).
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day,
Thank you.
Elisna D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Carol A - Jul 2023
Algehele gradering
It was a brief overnight stay and everything was as expected.
Kobus T - Jul 2023
Algehele gradering
Veilige en maklike intreeplekkie vir 'n oornag rus.
William V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Mark V - Jun 2023
Algehele gradering
Very friendly and cosy.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day, thank you.
Erica J - Mei 2023
Algehele gradering
Verblyf het alles wat mens benodig.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Guy N - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay was for overnight accommodation on our trip to and from Cape Town.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day.
Thank you.
Alysia P - Apr 2023
Algehele gradering
Effens teleurstellend.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Goeie dag,
Dis baie jammer om te hoor dat julle nie lekker oornag het nie. Sal kyk na die foute.
Groete,
Gerrard N - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Monica S - Apr 2023
Algehele gradering
Our overnight stay was what we were looking for.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day,
Thank you.
Alex E - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day,
Thank you.
Peter C - Mrt 2023
Algehele gradering
Very convienient, clean and friendly hostess.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day,
Thank you.
Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Kamer was glad nie netjies nie.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Lyndon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Albrecht V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie dankie.
Roland V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Hercules M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Het laat gewag vir my. Baie netjies en skoon.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Dalene P - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en vriendelik.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Joyce B - Feb 2023
Algehele gradering
Very comfortable overnight stay.
Sara M - Feb 2023
Algehele gradering
No service at all. The place looked like it was deserted.
Lees meerAandrus Gastehuis se terugvoer
Dear Sara,
I am very disappointed that you had such a horrible stay at Aandrus. With regards to the water, I cannot take any responsibility if there is no water in town as this is the municipalities responsibility and if they do not communicate with us, we have no control, but your towels were used.
With security, I am confused that you felt that way. You had to realize that staying in a small town like Richmond you do not have the luxuries of a big city with multiple security companies. Were you not aware of the security cameras or alarm system in place.
Regarding the lights and electricity you mentioned; I had a look at my security cameras and there were no electricity outages that morning before, and while you were here, including the lights inside your room.
Regards, Bianca.
Andre D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en waarde vir geld.
Solly J - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, kamers skoon en netjies.
Deon D - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Burt J - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie en velige oorslaapplek.
Thea C - Jan 2023
Algehele gradering
Net reg vir 'n oorslaap.
Mark P - Jan 2023
Algehele gradering
Ideale, skoon plek om te oornag van die Kaap na Johannesburg.
Justin P - Jan 2023
Algehele gradering
Superb value-for-money overnight stay.
Abigail N - Jan 2023
Algehele gradering
Neat, clean and value for money.
Lawrence S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Xander D - Des 2022
Algehele gradering
Tegemoetkomend en rustig.
Gideon P - Des 2022
Algehele gradering
Very good.
Lizelle V - Des 2022
Algehele gradering
Ideale, skoon, veilige rusplekkie vir oornag.
Ronel C - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens.
Barbara M - Des 2022
Algehele gradering
Clean, pleasant and owner extremely pleasant and helpful.
Marthie F - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lisanne H - Des 2022
Algehele gradering
Perfect roadtrip stop over.
Wikus W - Des 2022
Algehele gradering
Sinvolle verblyf teen bekostigbare prys.
Jacqueline K - Des 2022
Algehele gradering
Lieflik, skoon en baie gerieflik.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Liezel H - Des 2022
Algehele gradering
Net wat jy nodig het na 'n lang pad!
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Bertie En Tessa L - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik, waarde vir geld.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Enrico K - Des 2022
Algehele gradering
Regtig 'n goeie oorslaapplek.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Carin B - Des 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap maar was gemaklik.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Sias J - Nov 2022
Algehele gradering
Dit is baie rustige gastehuis om oor te stop na 'n lang dag op die pad.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Leone T - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese oornagfasiliteit.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Les C - Okt 2022
Algehele gradering
Extremely good value and very welcoming and pleasant place.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Andrew B - Okt 2022
Algehele gradering
It was the perfect place for a stopover.
Willie P - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het deurgery na ons huis toe na 'n vakansie in die Kaap.
Leoni M - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike kamer met veilige parkeerplek.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Middag, baie dankie.
Gerrit V - Sep 2022
Algehele gradering
We had a very pleasant stay.
Elize-marie R - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en baie gerieflik vir 'n vinnige oorslaap.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Dolf V - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Talita S - Jul 2022
Algehele gradering
Nie die beste wat ek al gehad het nie maar ok.
Lees meerAandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering,
Om te sê dat julle oornag besoek sonder probleme was, telefoon sein, kraan ens., sal die onderskatting van die jaar wees.
Maar ek voel dat iets soos die tekort aan straat ligte en dat julle die kamer bespreek het met 'n bad in, is buite my beheer. Richmond het ook nog nooit beurtkrag gehad tot 'n dag voordat julle ge-arriveer het nie, indien ek dit geweet het sou die kers wat voorsien is alreeds in u kamer gewees het.
My skoonmaak dame doen baie moeite om seker te maak dat die kamers mooi skoon en higiënies is.
So in 'n neute dop, baie dankie weereens vir u terugvoering en ek sal werk maak van die punte in my beheer.
Groete, Bianca.
Koos U - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende gasvrou.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit baie.
Malanie O - Jun 2022
Algehele gradering
Netjiese plek om oor te slaap.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Goeiedag, baie dankie.
Marietjie H - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gebly en geslaap.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Astrrid J - Apr 2022
Algehele gradering
We arrived late, but the hostess was ready and waiting for our arrival. The place was immaculate, the smell was so refreshing and clean! Will definitely recommend Aandrus.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day, thank you.
Kate W - Apr 2022
Algehele gradering
Clean, friendly and convenient.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day, thank you for your review.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Kobus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig
Joaane D - Mrt 2022
Algehele gradering
Convenient and simple.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Good day,
Thank you
Danny F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Clive T - Jan 2022
Algehele gradering
It was okay.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Thank you for your feedback.
Please note that there is a fully equipped communal self-catering kitchen, in the main house, with basins that are used for this purpose. I do not make mention in the description of any kitchen or equipment in the rooms other than cups, teaspoons and kettle. The communal self-catering kitchen is also indicated/shown during the walkthrough.
Bianca C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Sugnet H - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en voel veilig.
Etresia L - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig.
Cj (anirie) T - Des 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Rina S - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en ons onmiddellik laat tuis voel na 'n lang pad van Gauteng af.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Charlene V - Des 2021
Algehele gradering
Bianca welcomed us on arrival and made us feel at home from the first minute. The accommodation itself, wow. It was amazing. Myself and my daughter were very happy and comfortable.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dame.
Jolandie V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Johan B - Nov 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker plek om te bly en die gasvryheid is goed.
Christine D - Okt 2021
Algehele gradering
Overnight stay on route to Cape Town.
Louise B - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige oorslaap.
Annalise J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Rudeibah K - Okt 2021
Algehele gradering
Loved it.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Phillip P - Okt 2021
Algehele gradering
Good location for an overnight stay en route to your holiday destination.
Shelbi M - Okt 2021
Algehele gradering
I arrived just after 20:00, did some work and went to sleep. Was up again at 03:00 and left just before 04:00.
Sanette J - Sep 2021
Algehele gradering
Very good experience, will visit again.
Walther S - Sep 2021
Algehele gradering
The stay was all that was needed for overnight after a long day on the road.
Ferdie V - Sep 2021
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oorbly.
Mariandl P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Evert P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike & behulpsame ontvangs
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Inge V - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, goeie waarde vir geld.
Annie R - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker warm en rustig geslaap!
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Marguerite J - Jun 2021
Algehele gradering
Ideal stop-over travelling from Gauteng to Cape Town.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Hi, thank you so much. I'm glad you had a great stay.
Liz L - Mei 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld. Maklik om te kry en in te boek.
Andre N - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies en gasvry.
Ferdie V - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was soos al die vorige kere puik.
Prof Kobus L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hans O - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
J.b. V - Apr 2021
Algehele gradering
Clean, safe and good value for money.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Thank you, I am glad you had a nice stay.
Paul S - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, stil en skoon.
Anneke H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Gary B - Mrt 2021
Algehele gradering
Comfortable but basic.
Priscilla B - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflike sakpasverblyf tussen Gauteng en Kaap.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Grooet plesier en dankie.
Andre O - Feb 2021
Algehele gradering
Seepglad.
Lees meerAandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Mariana B - Feb 2021
Algehele gradering
Twintig jaar nadat ons laas daar oorgeslaap het, bly dit steeds die ideale oornagverblyf.
Coerien M - Jan 2021
Algehele gradering
Net oorgeslaap.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Goeie dag.
Jammer julle het 'n slegte ondervinding gehad by Aandrus. Die hoof prentjie is net om aan te dui hoe julle my kan kry in die dorp en waar ontvangs is. Die ander foto's wys duidelik waar die kamers is en hoe dit in en voor die oornag kamers lyk.
Lekker dag verder.
Peter W - Jan 2021
Algehele gradering
Good overnight stay between Cape Town and places in Gauteng and as far as Mpumalanga.
Japie V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en die bestuurder is baie hulpvaardig.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Eksteen D - Des 2020
Algehele gradering
Die ontvangsdame was baie vriendelik en het selfs ekstra koffie aangebied.
Samarasen N - Des 2020
Algehele gradering
The stayover at Richmond was ideal for our travel to Durban.
Hannes V - Des 2020
Algehele gradering
Verrassing in Richmond!
Andre D - Des 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies. Ideale plekkie om te oornag
Mariane V - Des 2020
Algehele gradering
Baie basies.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Middag, ek is regtig jammer dat u so 'n slegte aand hier gehad het.
Horst K - Des 2020
Algehele gradering
Friendly service and comfortable stay.
Martie E - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik, net wat jy nodig het om oor te slaap op jou reis na die Kaap of as terugkom Transvaal toe.
Johan B - Des 2020
Algehele gradering
Dit was alles wat ons nodig gehad het en sal dit weer gebruik.
Chris J - Des 2020
Algehele gradering
Clean, comfortable.
Andre H - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en stil.
Koot S - Nov 2020
Algehele gradering
Netjiese oornag akkommodasie.
Inge V - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lulu J - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklik.
Frans M - Okt 2020
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Dankie, ek is bly julle het lekker oorgebly.
Ferdie V - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was weereens puik.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Amorette V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie vir die prysklas.
Harry V - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam, netjies, eenvoudig, maar alles is daar, billik
Wilna M - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker vriendelike ontvangs. Ruim kamer, veilige parkering en waarde vir geld.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Middag, ek is baie bly julle het lekker oornag.
Dirk C - Aug 2020
Algehele gradering
Op reis tussen Gauteng en Suid kaap is dit 'n goeie oornag.
Anonieme gas - Jun 2020
Algehele gradering
Johannes K - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties, huislik, gasvry, vriendelik, verdien 5 sterre.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Louwrens D - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon, netjiese oornagplek. Sal dit beslis aanbeveel.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, waardeur.
Marian P - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Ferdie V - Jan 2020
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Johannes L Dippenaar 0833845139 D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam verras.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Janine L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie nice en vriendelik.
Elizabeth J - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike sakpasverblyf.
Cecile D - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ek sal verseker aandag gee aan u idees.
Johanna W - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklike, netjies oornag stop in die Karoo.
Chantal K - Des 2019
Algehele gradering
Well received by our host. Convenient stopover when travelling to Cape Town.
Daleen P - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, mooi ingerigte plekkie vir om by te oornag.
Renate L - Des 2019
Algehele gradering
Als wat mens nodig het om oor te slaap op pad Kaap toe.
Aleida V - Des 2019
Algehele gradering
Lekker gerus na die lang pad.
Andre V - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Wow, baie dankie.
Bettie V - Sep 2019
Algehele gradering
Ons slaap gewoonlik by Aandrus.
Leon D - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Liesl D - Sep 2019
Algehele gradering
Well-kept and pleasant to visit as an overnight facility.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed onderhou en aangenaam om te besoek as 'n oornag-fasiliteit.
Bianca was vriendelik, ingelig en het ons vinnig bygestaan. Ons het alles gehad wat ons moontlik kon benodig, en die plek was skoon, netjies en prakties.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rentia W - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Marius G - Jun 2019
Algehele gradering
Ons is verras deur die netheid van ons kamer.
Lees meerHenk P - Jun 2019
Algehele gradering
Ons was oorlaai met vriendelikheid en het die verblyf baie geniet.
Jj (koos) T - Jun 2019
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf oppad Kaap toe.
Jacolette D - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was net wat ons nodig gehad het vir oornagverblyf.
Andre V - Jun 2019
Algehele gradering
Puik!
John & Ann A - Mei 2019
Algehele gradering
Acceptable overnight accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aanvaarbare oornag-akkommodasie.
Aandrus herinner aan 'n outydse motel met sy kamers rondom 'n motorhof. Die kamer was skoon en voldoende, maar daar is geen werklike stoorplek nie en die beligting is onvoldoende. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en eetkamer wat voldoende toegerus is. Dit kan hoofsaaklik as 'n oornagplek aanbeveel word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paul V - Mei 2019
Algehele gradering
Netjiese oornagakkommodasie.
Leon C - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Anton D - Apr 2019
Algehele gradering
Aangename verrassing. Geriewe puik.
Mada D - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelik en welkom gevoel.
Hettie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Anke H - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik.
Hester M - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon, veilige plek om te oornag.
Vicky D - Feb 2019
Algehele gradering
Vinnige stop vir die nag.
Cherise V - Jan 2019
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang, die eenheid is baie netjies, ruim parkeer area.
Annarine H - Jan 2019
Algehele gradering
Net wat mens nodig het!
Adre C - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig en skoon.
Drikus V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Theo M - Jan 2019
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Eugene H - Des 2018
Algehele gradering
Diens was baie goed.
Neels D - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornagrusplek.
Marietjie M - Des 2018
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike ontvangs.
Sylvia S - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik en aangenaam.
Linette V - Des 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, vriendelike ontvangs.
Charl R - Des 2018
Algehele gradering
Goed toegerus met uitstekende diens.
Erik L - Des 2018
Algehele gradering
Super place to stay.
Ronald G - Des 2018
Algehele gradering
Ons het veilig gevoel en goed kon rus voor ons die pad verder aangedurf het.
Drikus V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was briljant.
Piet B - Des 2018
Algehele gradering
Heel rustig en vriendelik.
Gertie C - Des 2018
Algehele gradering
Very impressed.
Elna G - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Rinalda D - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig.
Sophia C - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig omgewing met minimum geraas.
Karel R - Sep 2018
Algehele gradering
Moet nie ontbyt verwag nie, al is dit 'n B&B.
Aandrus Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Kallie,
Baie jammer vir jou ongerieflike verblyf hier by Aandrus. Ek is die nuwe eienaar en beplan om weer 1 November met ontbyt te begin. Dit kan bevestig word wanneer julle inteken met aankoms. Terugvoering van verblyf is baie belangrik om so toekomstige probleme te vermy.
Groete,
Bianca
Aandrus
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Marita S - Aug 2018
Algehele gradering
Ek, my bejaarde ouers, broer en sy dogter van 9 het die 5-slaapkamer, gerieflik en goed gevind.
Lees meerAbre B - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was lekker rustig.
Johan A - Jul 2018
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf en ideale ligging op roete tussen Gauteng en Port Elizabeth/Mosselbaai.
Louis F - Jul 2018
Algehele gradering
Flinke, vriendelike diens, uiters skoon en netjise kamer, bo-gemiddelde veiligheid.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Loopstraat 102, Richmond, 7090, Noord-Kaap