+52

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Bianca S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Verblyf is netjies en skoon. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Gerieflike, skoon verblyf naby Loftus. Ons het baie gerieflik gebly met alles beskikbaar wat nodig is. Mooi, skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomé N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Absolute Farenden is ons "go to" vir verblyf naby Loftus! Dit was ons tweede keer by Absolute Farenden. Hulle was so goed voorbereid vir alles Saterdag met die toets teen Italië. Ek het vooraf boodskappe ontvang om te verduidelik van die paaie wat toegemaak word en alle reëlings rakende die incheck en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Aangenaam. Baie lekker en bestuur was behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Gerieflik en skoon, als wat jy nodig het. Vriendelik. Bietjie knap badkamer vir grootgeboude mense. Trappe met bagasie is ook 'n probleem as mens sukkel om te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Frits D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Gerieflik en skoon eenheid. Sal vir seker weer daar bly. Ons het op die tweede vloer gebly met baie bagasie. Moes trappe klim want die hysbak was nie vir ons beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Slept so peacefully it felt like I was genuinely at my home. Perfect, great, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomé N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie gerieflike plekkie. Sal weer daar oorbly. Baie gerieflik. Loopafstand van Loftus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleanor L
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Comfortable. It was a great stay, everything was clean and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél D
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Sien julle weer! Baie gerieflike en stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 116
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 116
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 116
per nag (plek vir 2)
Bespreek

396 Farenden Street, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 80 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYnDrP0yN8zJusPdEApHsFYUqehGyiaBsjOQZLVrEvg7zzizmmY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 116 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 396 Farenden Street Arcadia 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.749485 28.2205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang