Absolute Farenden
Opsomming van Resensie
Adri D - Feb 2020
Gemiddeld
Uitstekend diens en kry baie meer as wat jy voor betaal. Baie veilig in 'n netjiese deel van die stad.
Absolute Farenden's terugvoer
Hi Adri, dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Dit is altyd lekker om goeie terugvoer te kry en motiveer my span net nog meer om hul beste te gee. Ons glo ons sien julle binnekort weer.
Groete
Gary
Wimpie G - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker en netjies.
Absolute Farenden's terugvoer
Hi Wimpie
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te doen. Ek is bly julle het die verblyf geniet en natuurlik bly dat die Bokke ook gewen het.
Ek sien uit om julle weer te sien.
Groete
Gary
Algemene bestuurder
Michiel S - Aug 2019
Gemiddeld
Skoon en uitstekende ligging.
Absolute Farenden's terugvoer
Hi Michiel
Ek is baie bly dat julle aangenaam verras was met ons kamers en dat julle die verblyf geniet het.
Ek sien uit om julle weer te sien.
Groete
Gary
Algemene bestuurder
Suzette M - Jul 2019
Gemiddeld
Vir ons vergadering was dit ideaal geleë om die verkeer te counter. Baie netjies ingerig met eg SA kreatiewe dekor - hou baie daarvan.
Absolute Farenden's terugvoer
Hi Suzette
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir Absolute Farenden 'n resensie te doen. Ons is bly julle het die verblyf geniet en dat julle logistieke reelings makliker gemaak was. Sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete
Gary
Algemene bestuurder
Robert J - Jun 2019
Gemiddeld
Love the rooms and the comfort.
Gloria V - Jun 2019
Gemiddeld
Moet net nie in kamer 115 bly nie, want dis naby die hek, die mense lawaai as hul uit die motors klim en die musiek is hard en die hek pla 'n mens as dit kort-kort oop gaan.
Fanie V - Jun 2019
Gemiddeld
Was die perfekte kamer, baie netjies, lekker ruim.
Absolute Farenden's terugvoer
Middag Mnr,
Baie dankie vir die uitstekende resensie en sien uit om u weer te verwelkom.
Groete,
Gary,
General Manager
Melissa P - Mei 2019
Gemiddeld
Baie mooi.
Mariana S - Apr 2018
Gemiddeld
Moderne skoon goedgeleë verblyf en vriendelik diens.
Absolute Farenden's terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike verwysing dit is 'n groot voorreg om julle hier te hê.
Neil R - Okt 2016
Gemiddeld
Dit was netjies en gerieflik.
Absolute Farenden's terugvoer
Hi Neil
Baie dankie dat julle by Absolute Farenden gebly het ons waardeur dit baie ons hoop om julle weer te sien
Vriendelike Groete
Marie
Nico S - Aug 2015
Gemiddeld
Puik!
David R - Mei 2014
Gemiddeld
Excellent location
Rodney V - Jan 2014
Gemiddeld
Het veilig en tuis gevoel.
Adri V - Jul 2013
Gemiddeld
Waarde vir geld en absoluut fantasties.
Ann C - Jul 2013
Gemiddeld
Absoluut fantasties!
Maria S - Jul 2013
Gemiddeld
The place was wonderful.
Jolanie W - Mei 2013
Gemiddeld
Good value
- Kapasiteit: 80 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farendenstraat 396, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom