+43
Selfsorg in Danabaai

Accommodation Mosselbay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christa P
Lang verblyf
5.0
Jan 2026

Asemrowend mooi, rustig en gerieflik. Wow, wow, wow, dit is die mooiste uitsig waarvoor ons kon vra. Die eenheid is lieflik en volkome toegerus met alles wat jy sou nodig kry en meer. Tannie Hilda is 'n wonderlike gasvrou en maak seker dat alles 100% verloop. Ons sal weer en weer wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil U
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Pragtige plek met fantastiese ligging en behulpsame gashere. Regtig lekker gebly. Ek het vreeslik lekker gebly en Hilda en haar buurvrou was wonderlik behulpsaam! Die plek is perfek vir honde en mooi veilig. Ek was nooit bang nie. Slaapkamer effe warm - bietjie aircon of 'n dakwaaier sal help (geen ventilasie daar) maar die res van die woonstel heerlik gerieflik. Baie baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Hallo Phil - jy sal bly wees om te hoor dat ons 2 nuwe waaiers geïnstalleer het - 1 bokant die dubbelbed en die waaier in die sitkamer het ons vervang met dieselfde tipe as die een bokant die dubbelbed. Ons het groot waardering vir voorstelle van die gaste aangesien ons nie self daar in die woonstel bly nie. Baie dankie Phil en ons hoop dat jy weer in ons geweste kom vakansie hou. Groetnis Hilda

Charl B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie skoon, netjies en veilig. Julle moet net kyk na die wasgoeddraad wat stukkend is; verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Dankie Charl - wasgoedlyn is reeds reggemaak - dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Hoop ons sien julle weer. Dankie dat julle van ons fasiliteit gebruik gemaak het. Groete ook aan die 2 mooi meisies.

Wandi S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker vakansie op die see. Beste verblyf nog ooit. Tannie Hilda is baie vriendelik en sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Defnitief een van die beste plekke. Perfekte plek, netjies en ruim. Mooi uitsig en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gorden T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike ervaring. Baie lekker gekuier, gasheer baie vriendelik en gasvry. Het dit baie geniet. Die uitsig was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valentia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons was baie hartelik verwelkom. Die plekkie is baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dankie vir 'n wonderlike tydjie! Ongelooflik! Dit was 'n onvergeetlike vakansie in 'n asemrowende omgewing. Die woonstel was goed toegerus, skoon, netjies met 'n pragtige seeuitsig. Ons het dolfyne, bokke en vele meer gesien en 'n mens voel bevoorreg om so in die natuur te bly. Die gasvrou het ons met 'n vriendelike glimlag ontvang en ons sommer dadelik tuis laat voel. Baie dankie vir 'n onvergeetlike vakansie. Die walvis woonstel is 'n ongelooflike plek! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Goeiedag Carita - dit was gaaf om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te sien. Altyd welkom. Groete tuis.

Malcolm B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

'n Plek om te recharge met vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Baie lekker, sal beslis weer daar gaan bly. Goed toegeruste eenhede met die pragtigste natuurskoon en dierelewe. Hilda het die verblyf nog meer aangenaam gemaak. Vriendelike mense wat ons verblyf net meer aangenaam wou maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Malcolm - Baie dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Julle is gawe gaste wat altyd welkom is. Dankie ook dat julle die woonstel netjies agtergelaat het. Groete tuis.

Jacobus C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Ja. Baie mooi plekkie, veilig en vriendelike mense wat ons ontvang het. Alles was op plek en net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Jacobus, baie dankbaar dat jul lekker gebly het en goed ontvang was. Julle is enige tyd weer welkom. Groete tuis en geniet jou werk in Amerika.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

18 Nutans Street, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8eed3a52f02f47723c2eaef9255676cd4b539e62bf6bf253dd1ca9e0ef0115ca5fb39299dab6c5c433421e4b41f35415943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 18 Nutans Street Mossel Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.205786404674 22.037277440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang