Accommodation Nachelle

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Corne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie netjies, veilig en rustig. Hierdie plek was so gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Dit het alles wat jy benodig, van 'n baie gemaklike matras om op te slaap tot 'n strykyster, Netflix en vele meer. Die eienaars is baie vriendelik. Die plekkie is ook baie naby aan winkels, dis so skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar kom vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Nachelle het voorsien in al ons behoeftes. Beslis waarde vir geld. Ons het beslis ons kuier geniet. Ons gasheer het ons lekker verwelkom. Dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darweesh A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Such tranquility and peace. Our stay was perfect, such tranquility, what we needed, home away from home. We needed the rest. Thank you so much, such a friendly host. There was everything we needed. We will definitely go back again, and we will recommend this place to our friends and family. Our stay was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burnita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons was in die Kaap vir Twee Oseane. Verblyfplek is perfek en naby aan UCT. Die plek was ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriam S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Dit was aangenaam, sal weer gebruik maak van Nachelle. Ek het dit baie geniet. Goeie ligging naby alles en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
Kort verblyf
4.8
Nov 2025

Beveel slaapplek aan vir ander gaste. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Good, clean, affordable and great location. We stayed at Accommodation Nachelle for 4 nights and we loved it. The location is great, close to the N1 to CPT and 2 minutes' drive to the N1 City Mall. The accommodation was good, clean and comfortable. The room was equipped with the basic home away from home items: microwave, kettle, plates, spoons, etc. We would go again to stay there and recommend this place for an overnight or a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juran J
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Was heerlik. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dawie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Akkomoderend vir 'n klein dogtertjie en gerieflik. Dankie aan Yvette vir al die hulp en vriendelikheid, ons sal weer wil kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lebo M
Lang verblyf
4.4
Feb 2025

Peaceful, safe and clean. Good neighborhood, great host, safe parking! I had everything I needed. The place was clean with a comfortable bed. I was travelling alone but felt safe at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 210 Riebeek Street, Tygerdal, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d5e3e7f4c1f8e8c8d76c7a0747250bc191df488d3630164344c71894a9eee3546dd757c757a731a534010df67f1fd11e61d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 210 Riebeek Street Tygerdal 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894206416859 18.552862449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang