Pick your preferred language

English

Afrikaans

+126
B&B in Bodorp

Acorn Guest House

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Des 2025 tot 31 Mrt 2026.
  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Kerk (Church) Street, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Acorn Gastehuis is binne loopafstand van restaurante, Outeniqua Laerskool, Outeniqua Hoërskool, kitskoswinkels, hospitale, die Botaniese Tuin en George Museum. Ons is 5 km vanaf die Garden Route Mall en 13 km vanaf die George Lughawe.

Acorn Gastehuis bied 9 kamers om van te kies, en hulle het almal toegang tot 'n swembad.

Acorn Villa is 'n selfsorghuis met 4 slaapkamers op dieselfde perseel, met sy eie swembad.

Alle kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, en suite-badkamers, gratis vinnige vesel-Wi-Fi en slim-TV's waar gaste hul eie aanmelding kan gebruik om Showmax, Netflix en YouTube te kyk. Die kamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe, komplimentêre beskuitjies en sjerrie. Die koninggrootte kamers is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n klein yskas, 'n haardroër en 'n strykyster. Om gemak tydens beurtkrag te verseker, word die eiendom deur sonkrag aangedryf, wat noodsaaklikhede soos ligte, Wi-Fi en TV's te alle tye aan die gang hou.

Aktiwiteite in die omgewing sluit in perdry, branderplankry, visvang, voëlkyk, wynproe, bergfietsry, fietsry, stap, wildritte, swem en tennis, om maar net 'n paar te noem.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 124

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 4 Kerk (Church) Street, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Acorn Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 974
20 % AF
R 1 974 R 1 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 974
20 % AF
R 1 974 R 1 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 974
20 % AF
R 1 974 R 1 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Kerk (Church) Street, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c5adda5b1624e33c538af141e96da707337303c1877e5def8a8216b8ebe2956af546f13c3b2c71b6998513e4062b6facdd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 974 nouVanaf R1 579 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 4 Kerk (Church) Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956805367281 22.463956475258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang