+81
Gastehuis in Lydenburg

Adelpragt Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lezanda B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Oornag tuiste en route KNP. Waarde vir geld, goeie ligging en vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vusubheki S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Tot volgende keer. Netjies en alles wat jy nodig het op 'n kort verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtigste gastehuis met mooi tuine en rustige atmosfeer. Dit was 'n genotvolle ervaring. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Goeie waarde vir geld. Mooi plek, veilig, rustig en stil. Ruim kamers en vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Warm verwelkom, opregte gasvryheid — pragtige mense met harte van goud! Ons is met soveel warmte en opregte menslikheid verwelkom. Die rede vir ons reis na Lydenburg was sensitief, en dit is met groot nederigheid en respek hanteer — iets wat ons diep geraak het. Pragtige mense met harte van goud en gasvryheid uit die boonste rakke. Dankie dat julle nie net 'n blyplek was nie, maar ook 'n veilige, sagte ruimte in 'n moeilike tyd. Ons sal dit altyd onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Excellent service and value for money. A really beautiful spot and Amanda went out of her way to help us with arrangements. Our only wish was that we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Rustigheid en netjies. Vreeslik lekker gebly. Mense gaan uit hulle pad om iets te reël en dit is baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Heerlik en gerieflik! Pragtige, skoon en gerieflike gastehuis en was lekker sentraal vir ons oppad wildtuin toe. Ontvangs was vriendelik en baie hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar oornag. Baie dankie vir julle vriendelikheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Werner L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal regtig vir my familie aanbeveel. Was inderdaad 'n lekke slaap. Baie netjies en mooi. Vriendelike diens. Gemaklike beddens, baie lekker daar geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanelle V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Gasvryheid, mooi, skoon en netjies. Dit is een van die mooiste gastehuise waar ek nog by gebly het. Vriendelike mense wat jou vinnig tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

, , 1120, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZjMwNDc4LTM1NWItNDRiMC1iYmViLTk4ODlhNTA0ZmIzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 136 5 1 5 1120 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.090688253578 30.459167423626

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang