Adelpragt Guest House
Opsomming van Resensie
Nicky V - Mei 2022
Gemiddeld
Pragtige fasiliteite.
Cliffordene N - Apr 2022
Gemiddeld
Ek was daar vir minder as 24 uur, maar het onmiddellik welkom gevoel.
Dave H - Mrt 2022
Gemiddeld
Comfortable overnight stay.
Michelle N - Mrt 2022
Gemiddeld
Always good.
Jako R - Feb 2022
Gemiddeld
Ongelooflike verblyf en vriendelike span.
Stefan V - Jan 2022
Gemiddeld
Wonderlik.
Ampie G - Jan 2022
Gemiddeld
Sommer baie tuis gevoel.
Patience K - Des 2021
Gemiddeld
It was a great hang out for a peaceful vacation.
Michelle N - Nov 2021
Gemiddeld
Convenient, comfortable and friendly.
Christell F - Nov 2021
Gemiddeld
Vriendelikste diens.
Enrico V - Nov 2021
Gemiddeld
Verskriklik vriendelik.
Charné S - Okt 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly en Amanda was baie gasvry en verwelkomend.
Tian B - Okt 2021
Gemiddeld
Baie netjies.
Thandi P - Sep 2021
Gemiddeld
Nice and safe place to stay
Andries S - Sep 2021
Gemiddeld
Familie-aangeleentheid.
Andries S - Jun 2021
Gemiddeld
Oornagkuier vir familie-krisis
Gerhardt F - Mei 2021
Gemiddeld
Rustig en huislik.
Debbie R - Mei 2021
Gemiddeld
We had a very comfortable stay!
Sonja M - Apr 2021
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Alrika M - Mrt 2021
Gemiddeld
Wens ek kon langer bly!
Lees meerMarelize D - Feb 2021
Gemiddeld
Pleasant tranquil surrounding, lovely room and awesome to have a dip in pool next to the room.
Dian C - Jan 2021
Gemiddeld
Ontspannend, opwindend en ongelooflik skoon.
Lees meerThinus P - Jan 2021
Gemiddeld
Uitstekend.
Rialda D - Des 2020
Gemiddeld
Pragtige gastehuis met goeie diens.
Jan V - Okt 2020
Gemiddeld
Lekker gerieflike kamer met eie badkamer geriewe.
Estelle M - Sep 2020
Gemiddeld
Dit was onbeskryflik wonderlik!
Dj M - Sep 2020
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs, word beslis aanbeveel.
Gerhardt F - Mrt 2020
Gemiddeld
Uitstekend.
Annalene N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netjiese en veilige gastehuis, ons kon ons motorfiets tot reg voor ons deur geparkeer het.
Lees meerPieter O - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker. In die dorp maar voel soos op die plaas.
Wessie W - Jan 2020
Gemiddeld
Rustig, pragtig en netjies.
Frik S - Jan 2020
Gemiddeld
Lekker rustig.
Petro J - Jan 2020
Gemiddeld
Vreedsaam, ontspannend.
Edmond T - Des 2019
Gemiddeld
Dit was teleurstellend dat ons nie ontbyt gekry het soos aangedui in die advertensie. Die plek is nie so skoon nie.
Adelpragt Guest House se terugvoer
Mnr Temperman,
Hiermee dan my terugvoer op jou resensie van my gastehuis.
Nerens in die advertensie word ontbyt ingesluit geadverteer nie.Kyk gerus onder "rates and taxes",waar dit gestipuleer word dat ontbyt addisioneel is teen n tarief van R75.00.Ek het ook net Travelground gebel om heeltemal seker te maak dat daar nerens geadverteer word dat ontbyt ingesluit is by die prys nie,ook hulle het dit bevestig dat ontbyt ingesluit nie geadverteer word nie.
Op die tweede gedeelte van jou resensie,het ek gaan kyk na vorige resensies,oor die rede dat skoon en netjies dalk vir een persoon iets anders kan beteken as vir n vorige persoon.Ek het uit die 15 resensies twee gekry wat 4 uit 5 is die res is almal 5/5.Dit spreek vanself...
Ek is nogtans jammer dat jy,soos jy dit noem,n teleurstellende ondervinding gehad het.
Groete
Amanda
Elize B - Des 2019
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Andre U - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtig.
Vicki J - Okt 2019
Gemiddeld
Die vriendelikste verwelkoming en so hulpvaardig, kan nie vir beter vra nie.
Melineze C - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtig, rustig, netjies.
Angelique G - Sep 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Glenda G - Sep 2019
Gemiddeld
An ideal stop-over when passing through this area.
Konrad L - Sep 2019
Gemiddeld
Gerieflike, netjiese akkommodasie.
Andre J - Aug 2019
Gemiddeld
Gemaklike en skoon kamers.
Frani K - Jul 2019
Gemiddeld
Pragplek met rustige atmosfeer.
Lees meerElmarie D - Mei 2019
Gemiddeld
Pragtige plek in rustige omgewing.
Ilse V - Mei 2019
Gemiddeld
Skoon, netjiese verblyf en vriendelike diens.
Carla-dane M - Apr 2019
Gemiddeld
Absolute moet wanneer jy in Lydenburg is!
Wynand K - Apr 2019
Gemiddeld
Baie netjies en bekostigbaar.
Rene F - Feb 2019
Gemiddeld
Baie vriendelik en akkommoderend.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Most accommodated and friendly.
Stayed in a newly upgraded room. Clean and neat. Staff friendly. Breakfast was for me definitely a value for money.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Rosa K - Feb 2019
Gemiddeld
Gevoel of ek na 'n dag se werk huis toe gekom het.
Maritza S - Feb 2019
Gemiddeld
Amanda was 'n uitstekende gasvrou.
Christo O - Feb 2019
Gemiddeld
Baie netjies en gemaklik met vriendelike mense.
Johanna D - Jan 2019
Gemiddeld
Gerieflike sentrale verblyf.
Theresa N - Jan 2019
Gemiddeld
Vriendelike omgewing.
Annemi J - Des 2018
Gemiddeld
Die rustige atmosfeer herlaai weer jou batterye.
Ruan V - Des 2018
Gemiddeld
Netjies en rustig, baie lekker plekkie.
Susan B - Des 2018
Gemiddeld
Voel soos jou huis!
Mari S - Des 2018
Gemiddeld
Werklik pragtig en baie gerieflik.
Lees meerJoey L - Nov 2018
Gemiddeld
Adelpragt was very misleading.
Lees meerAdelpragt Guest House se terugvoer
Dear Joey,
I am the new owner, we have been at Adelpragt for almost a year now. I'm sorry that you feel this way, it's difficult for me to reply to all the matters that inconvenienced you.
I strive to keep all my guests happy, while we are busy renovating our guesthouse, and so far, according to other reviews, I've been successful.
I want to apologize again for the fact that I couldn't meet your needs. And although everybody is happy, it is still not nice for a guesthouse owner to know that there is one unhappy guest.
Regards,
Adelpraght Guest House
Deacon V - Nov 2018
Gemiddeld
Pragtig.
Ian & Erika M - Nov 2018
Gemiddeld
Rustige omgewing.
Gustav B - Nov 2018
Gemiddeld
Sal weer hier bly.
Lana R - Nov 2018
Gemiddeld
Netjiese, pragtige gastehuis!
Frieda D - Nov 2018
Gemiddeld
'n Pragtige en baie rustige Kaapse atmosfeer met 'n perfekte gasvrou!
Pauline C - Okt 2018
Gemiddeld
Dit was heerlik.
Annalene V - Okt 2018
Gemiddeld
Heerlik en rustig.
Mariska S - Okt 2018
Gemiddeld
In een woord: hemels!
Nicoline D - Okt 2018
Gemiddeld
Heerlik en huislik.
Louise D - Okt 2018
Gemiddeld
Voel soos huis weg van huis, so lekker atmosfeer!
Yolandi F - Sep 2018
Gemiddeld
Gerieflik, netjies, waarde vir geld!
Gesine B - Sep 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam!
Elmarie D - Sep 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon in rusrige omgewing.
Ané G - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlik gebly. Netjies en skoon plekkie.
Cato O - Aug 2018
Gemiddeld
Pragtige, skoon kamer en rustige omgewing.
Lees meerAnsie S - Jul 2018
Gemiddeld
Baie netjies en welkome ontvangs.
Celeste B - Jul 2018
Gemiddeld
Pragtige plek.
Nettie J - Jul 2018
Gemiddeld
Dit was regtig lekker!
Zelda J - Jul 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Lilian K - Mei 2018
Gemiddeld
Baie mooi en netjies vir die prys wat jy betaal.
Magda S - Mei 2018
Gemiddeld
Ons het heerlik daar gebly en die gasvrou het ons op die hande gedra.
Suzette R - Apr 2018
Gemiddeld
Voortreflike gasvryheid.
Lees meerJurgen V - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit was regtig 'n goeie ondervinding.
Mev M S - Mrt 2018
Gemiddeld
Ek sal definitief teruggaan.
Andrea L - Feb 2018
Gemiddeld
Mense was baie gasvry.
Francois R - Feb 2018
Gemiddeld
Baie potensiaal, maar tans is die eienaar besig met verbeterings aan die gastehuis - dus is daar gewerk tot na 22:00.
Lees meerCharisa D - Okt 2017
Gemiddeld
Pragtig, netjies en vriendelike diens.
Lizette M - Sep 2017
Gemiddeld
Fantasties!
Wouter V - Sep 2017
Gemiddeld
Rustig met baie spasie.
Charmaine M - Aug 2017
Gemiddeld
Lekker luuks en groot, heerlike ontbyt.
Goodwill Z - Aug 2017
Gemiddeld
My husband and I enjoyed our stay. All I can say is just go and visit the place, you will love it.
Anneme B - Mrt 2017
Gemiddeld
Ons het 'n heerlike nagrus gehad, en 'n heerlike koue ontbyt het vir ons gewag.
Adelpragt Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd vir ons baie aangenaam om ons gaste gelukkig en tevrede te sien.
Anelle R - Jul 2016
Gemiddeld
Is dit regtig 'n 4-ster-gastehuis? 3-ster is dalk meer akkuraat.
Adelpragt Guest House se terugvoer
Goeie dag Anelle
Jammer om nou eers jou gevoel oor jou verblyf te ontvang. Ons het 'n klagte register by ontvangs en dit sou gepas gewees het as jy dit die oggend na jou verblyf ingeskryf het. Ons is altyd oop vir kommetaar, sou jy voorstelle het kan jy dit vir ons e-mail.
Ons bied ouwêreldse akkommodasie in 'n stil rustige gebied. Ons missie is dat jy moet kom as 'n gas en vertrek as 'n vriend.
Vriendelike groete
Adelpragt Bestuur
Dorinda G - Mrt 2016
Gemiddeld
Ongelooflik lekker!
Adelpragt Guest House se terugvoer
Hi Dorinda, baie dankie, ek probeer altyd my bes en ek is baie bly as julle lekker gebly en lekker geëet het. Dit is vir my altyd lekker om te gesels en almal tuis te laat voel. Mooi bly en hoop om julle eendag weer te sien.
Groete
Riana
Jeff M - Feb 2016
Gemiddeld
Verblyf goed, maar die ontbyt kon hulle maar gehou het.
Adelpragt Guest House se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Die groot oop veld, "die orchid", behoort aan ons en het rondom elektriese heinings; die "hekkie" is oop vir u om by die riviertjie te gaan sit of onder die bome om te ontspan. Ontbyt vra ons gewoonlik of alles reg is, u kon gekies het watse ontbyt u wou gehad het. Ons wil ten alle tye ons gaste gelukkig hou.
Mandy V - Feb 2016
Gemiddeld
Excellent.
Adelpragt Guest House se terugvoer
Dear Mandy,
Thank you for your feedback. There is a curtain to separate the bathroom and room, we will look into it to make it more private.
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viljoenstraat 15, Lydenburg, Mpumalanga, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom