Adelpragt Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Werner L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal regtig vir my familie aanbeveel. Was inderdaad 'n lekke slaap. Baie netjies en mooi. Vriendelike diens. Gemaklike beddens, baie lekker daar geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanelle V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Gasvryheid, mooi, skoon en netjies. Dit is een van die mooiste gastehuise waar ek nog by gebly het. Vriendelike mense wat jou vinnig tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing. Amanda and her team are amazing. They are friendly and helpful in every way. We felt so at home at Adelpragt Guest House. The room was perfect, the bed was comfortable, and the shower was stunning. We loved all the furry visitors. We will be back. Thank you so much for everything, Amanda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie aangenaam. Het oorgeslaap oppad na vakansiebestemming. Baie vriendelik ontvang in 'n gerieflike, skoon kamer. Ontbyt was uitstekend voorberei. Adelpragt het die finesse wat mens soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Altyd 'n rustige en vriendelike ervaring. Adelpragt is altyd my eerste keuse wanneer ek Lydenburg besoek. Dit is 'n rustige en ontspannende oorslaapplek, met alles wat netjies en skoon is. Ontbyt is ook vullend en kliëntediens is van hoogstaande gehalte. Hulle het nog nooit 'n probleem gehad as ons vroeër as die normale tyd wil inboek nie en ons was altyd vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Oornag vir verdere reis. Baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker geslaap en gekuier! Amanda het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel! Die kamer het ook alles in gehad wat nodig was vir 'n baie lekker oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Dit is absolute nostalgie op sy beste. Fantastiese diens en 'n rustige atmosfeer. Dit is ons tweede oorslaap by Adelpragt en ek sal dit beslis aanbeveel vir enige tipe verblyf. Prigtige tuin, lieflike vriendelike diens en prigtige kamers wat jou terugneem in die verlede. Waarde vir geld, "what you see is what you get".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belrie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

We had the best stay! Adelpragt was lovely and cosy, and Amanda's hospitality was exceptional. We enjoyed every moment of our stay and would definitely recommend it to anyone looking for a fantastic place to stay. ️ Thanks again and best wishes to you and your team!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ons het gekom om 'n begrafnis by te woon. Ek het hul geskakel om te hoor of ons vroeër kon inkom. Hulle het alles in hul vermoë gedoen nie teenstaande beurtkrag om ons te akkommodeer. Ons waardeer dit verskriklik baie. Die personeel was uitstekend en het ons baie gou gehelp. Ons sal graag weer daar wil slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: , , 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZjMwNDc4LTM1NWItNDRiMC1iYmViLTk4ODlhNTA0ZmIzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 1120 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.090688253578 30.459167423626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang