Adelpragt Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: , , 1120, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Adelpragt Gastehuis bied luukse verblyf in 'n Kaaps-Hollandse styl, geleë in Lydenburg, 'n bekoorlike, artistieke dorpie aan die voet van die bekende Long Tom-pas. Die gastehuis het pragtige, tradisionele tuine wat 'n toevlugsoord bied vir gaste om te geniet.
Die verblyf bied 7 gemaklike dubbelkamers en 1 tweepersoonskamer, perfek vir beide vakansiegangers en sakereisigers. Elke kamer is deeglik toegerus met 'n TV, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teestasie. Alle kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Op die perseel sluit veilige onderdakparkeerplek en 'n swembad in. Die gastehuis is langs die Lydenburg Gholfklub geleë, ook baie naby laer- en hoërskole.
Ander geriewe soos restaurante en winkels is binne loopafstand. Lydenburg is sentraal geleë op pad na die oulike vissersdorpie Dullstroom, die pragtige watervalle en bosboudorpie Sabie, die historiese myndorpie Pilgrims Rest en die manjifieke uitsig vanaf God's Window oor die Laeveld.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 128
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- , , 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Adelpragt Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: , , 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang