Beskrywing
Elke tent het 'n groot dek met 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die beddens is oorgetrek met gehalte linne en vere-duvets en kussings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Aandete en ontbyt is ingesluit. Tee en koffie Linne en handdoeke Tente word daagliks skoongemaak Swembad, kontantkroeg en WiFi in die eetarea
Huisreëls
'n Buffet-aandete en volledige Engelse ontbyt is by die tarief ingesluit.
Daar is ook WiFi, 'n kontantkroeg en 'n swembad.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke tent het 'n groot dek met 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die beddens is oorgetrek met gehalte linne en vere-duvets en kussings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Aandete en ontbyt is ingesluit. Tee en koffie Linne en handdoeke Tente word daagliks skoongemaak Swembad, kontantkroeg en WiFi in die eetarea
Huisreëls
'n Buffet-aandete en volledige Engelse ontbyt is by die tarief ingesluit.
Daar is ook WiFi, 'n kontantkroeg en 'n swembad.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Drooggekraal Farm, Garies, 8220, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang