Garies Akkommodasie by Agama Tented Camp | LekkeSlaap
+19

Agama Tented Camp

Tent met 'n koninggrootte-bed
Vanaf R2 800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke tent het 'n groot dek met 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die beddens is oorgetrek met gehalte linne en vere-duvets en kussings.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Aandete en ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

- 50% deposito met bespreking binne 48 uur om bespreking te bevestig.
- Balans moet volledig 7 dae voor aankoms betaal word.
- Besprekings wat minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet volledig binne 24 uur betaal word.
- Kansellasie 14 tot 7 dae voor inklokdatum: 50%.
- Kansellasie 6 tot 1 dag voor inklokdatum: 80%.
- Gaste wat versuim om op te daag: 100%.

Tent met 2 enkelbeddens
Vanaf R2 800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke tent het 'n groot dek met 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die beddens is oorgetrek met gehalte linne en vere-duvets en kussings.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Aandete en ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

- 50% deposito met bespreking binne 48 uur om bespreking te bevestig.
- Balans moet volledig 7 dae voor aankoms betaal word.
- Besprekings wat minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet volledig binne 24 uur betaal word.
- Kansellasie 14 tot 7 dae voor inklokdatum: 50%.
- Kansellasie 6 tot 1 dag voor inklokdatum: 80%.
- Gaste wat versuim om op te daag: 100%.

Vanaf R2 800
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drooggekraal Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNjc5NjhiLWNmMzQtNDkxMi05ZDFlLWE2YWRlYWM0Mzg5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 Drooggekraal Farm Garies 8220 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -30.430885936857 17.883194088936
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za