Agulhas Getaway For Two
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Agulhas Getaway For Two is in L'Agulhas, die mees suidelike kusdorpie en vakansie-oord in die Wes-Kaap. Dit is die perfekte plek vir gaste wat op soek is na 'n privaat en ontspanne wegbreek by die see.
Die ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n etenstafel en stoele vir 2 gaste, 2 gemaklike rusbanke, asook 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan op die stoep ontspan, die dag by die strand deurbring of 'n ete by een van die nabygeleë restaurante geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Fiona Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap