Beskrywing
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en stort-oor-bad. Geriewe in die dubbelkamer/wittebrood-suite sluit in: 'n waaier, 'n verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Elektriese warmwatersak kan op versoek gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Besprekings sal eers bevestig word na 'n deposito van 50% in ons bankrekening inbetaal is, binne 3 dae na die bespreking gemaak is. Indien die bespreking minder as 2 weke voor die inklokdatum gemaak is, sal 'n deposito van 100% vereis word.
Kinders tussen 0 en 6 betaal 25% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die enkelkamers beskik elk oor 1 enkelbed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort-oor-bad bevat. Geriewe in die kamers sluit in: 'n waaier, 'n verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Elektriese warmwatersak kan op aanvraag gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Besprekings sal eers bevestig word na 'n deposito van 50% in ons bankrekening inbetaal is, binne 3 dae na die bespreking gemaak is. Indien die bespreking minder as 2 weke voor die inklokdatum gemaak is, sal 'n deposito van 100% vereis word.
Kinders tussen 0 en 6 betaal 25% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het 2 enkelbeddens in elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Geriewe in die kamers sluit in: 'n waaier, 'n verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Elektriese warmwatersak kan op aanvraag gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Besprekings sal eers bevestig word na 'n deposito van 50% in ons bankrekening inbetaal is, binne 3 dae na die bespreking gemaak is. Indien die bespreking minder as 2 weke voor die inklokdatum gemaak is, sal 'n deposito van 100% vereis word.
Kinders tussen 0 en 6 betaal 25% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamer is ideaal vir ouers wat met kinders reis. Dit het 'n dubbelbed, 1 stapelbed en 1 enkelbed. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Dit sluit dieselfde geriewe in as die ander kamers naamlik: 'n waaier, 'n verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Elektriese warmwatersak kan op versoek gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Besprekings sal eers bevestig word na 'n deposito van 50% in ons bankrekening inbetaal is, binne 3 dae na die bespreking gemaak is. Indien die bespreking minder as 2 weke voor die inklokdatum gemaak is, sal 'n deposito van 100% vereis word.
Kinders tussen 0 en 6 betaal 25% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Main Road, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang