- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Taeping Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Alikreukel Akkommodasie is in Plettenbergbaai geleë, bied 2 moderne kamers en is net 2 km van die strand af.
Alikreukel 1 of Alikreukel 2 kan bespreek word en albei het privaat ingange. Alikreukel 1 het 2 enkelbeddens en Alikreukel 2 het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV met Netflix, WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
Die gastehuis het 'n lieflike tuin en 'n lapa met braai-, opwas en kookgeriewe. Daar is parkeerplek.
Alikreukel Akkommodasie is net 1,5 km vanaf die sakekern en verskeie restaurante. Plettenbergbaai bied verskeie doendinge, soos stap, wandelpaaie en fietsryroetes, asook besienswaardighede soos Monkeyland, Noag se Park, Wolfbewarea, Radical Raptors- rehabilitasiesentrum en Birds of Eden.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Taeping Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Alikreukel Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Taeping Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang