+43
Gastehuis in Plettenbergbaai

Alikreukel Akkommodasie

Alikreukel 1
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is gerieflik gemeubileer met twee enkelbeddens, 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid is toegerus met 'n TV met DStv, WiFi, 'n klein yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring. Braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik in die tuin. Hierdie eenheid is rolstoelvriendelik, maar reëlings moet getref word om die stort te gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Alikreukel 2
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam. Daar is braaigeriewe in die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

3 Taeping Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e114270f622693dc9df84d777d4a596b38e5292bd8fd0c7f842e3cb3179dda4d55b45650f44a9aad23bd068a28fab2a151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 3 Taeping Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05199 23.36296

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang