+18
Selfsorg in Hartenbos

Alikreukel Apartment

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Alikreukel Apartment is 'n gesinsvriendelike selfsorgwoonstel op die boonste verdieping in die veilige, toegangsbeheerde Alikreukel-kompleks in die hartjie van Hartenbos. Dit is net 2 minute se stap van die strand en winkels af.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderarea, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n platskerm-TV. Die eerste en tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het elk 'n dubbelbed en kasspasie. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is 'n boonste tussenvloer-solderstylkamer met 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die leefarea het 'n rusbank en addisionele sitplek. Skuifdeure lei na 'n balkon met stoepstoele waar gaste heerlik met 'n glas wyn kan sit en die uitsig geniet.

Die Alikreukel-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Gratis, veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. 'n Wasgoedmasjien wat met munte werk is ook beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84e5c2bb5f02c6a34ed30706eb262e83caeedbe76f0d675ea86192933b8fbb43a5a8ef9776afcd8532775793b315d522c5a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.126092072934 22.115349352531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang