Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg. Beddegoed en linne word voorsien.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strandhanddoeke en strand-/swemhanddoeke voorsien.
Die eiendom word nie gediens gedurende die duur van jou verblyf nie.
Geen harde geraas of musiek, partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen matriekleerlinge nie
Rook nie en braai op die stoep nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang