+39
Selfsorg in Hartenbos

Alikreukel B26

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Woonstel is netjies, skoon en baie gerieflik ingerig. Binne loopafstand van die see en winkels. Veilige parkering en woonstelkompleks. Sal definitief weer kom. Binne braai baie gerieflik, maar rook na binne, so vensters en deur moet oop wees vir rook. Sal in die winter baie lekker wees vir braai as rookprobleem na gekyk word. Dit was regtig wonderlik as jy wil kom rus en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Excellent, clean. It was amazing, we had an awesome time. We will for sure book again. The owners are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Max P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

My family had a great time. I had a great time at Alikreukel B26, it's a spacious and family-friendly apartment. Shops were close by; even if you don't have a car, it is still convenient. My boys had their own room and had so much fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dakota W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Enjoyed my stay. Beautiful, felt very at home there. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2025

We thoroughly enjoyed our stay. We thoroughly enjoyed our stay and the owner was super helpful in all aspects.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Du Toit H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gemak, pret en gesin tyd. Ons het dit bitter baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Was baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het, dankie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice E
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Absolutely amazing! The views were stunning, very secure, and the house has everything you need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Uitstekend. Die beste verblyf in Hartenbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Awesome location, lovely clean facility. The only downside is that the inside braai does not extract smoke well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Kaap De Goede Hoop, Die Alikreukel, Unit 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6edc5894d2883d8c424255e9c2ef407ede828779e33aa8635b1cc60a9c4998d2d9dd6feb640aa001f66c18e4a2b50f974ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Die Alikreukel, Unit 26 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.125688904318 22.115156181931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang