+40
Selfsorg in Hartenbos

Alikreukel B26

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

30% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 25 Nov 2026.
25% AF!
Winteraanbod
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Aug 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen rook word binne die eenheid of in die gange van die kompleks toegelaat nie.
Geen troeteldiere word op Alikreukel se perseel toegelaat nie.
Let asb. daarop dat hierdie woonstel slegs trappe het om toegang tot die eenhede te kry.
Parkering vir slegs 1 voertuig binne die kompleks. Geen ekstra parkeerplek beskikbaar in die kompleks nie.
Geen ekstra gaste of dagbesoekers word toegelaat nie.
Weens die beheerliggaam se streng reëls word geen groepe jong volwassenes of studente toegelaat nie.
Die ander inwoners van die kompleks moet altyd in ag geneem word.
Geen harde musiek of partytjies word by die kompleks toegelaat nie, ook nie enige ander gedrag wat die ander inwoners van die kompleks sal steur nie.
Indien gaste nie aan hierdie reëls voldoen nie, sal hulle gevra word om sonder enige terugbetaling te vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 650
25 % AF
R 1 650 R 1 238
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
25 % AF
R 1 650 R 1 238
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 650
25 % AF
R 1 650 R 1 238
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Kaap De Goede Hoop, Die Alikreukel, Unit 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7789b3354e41fb3fa36b0f0aabf57f1d0b4fe06bfc87a76c014b74538b074b854dca51c68dd0bbfac354040af098c68a074f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 238 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Die Alikreukel, Unit 26 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.125688904318 22.115156181931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang