5 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kaap De Goede Hoop, Die Alikreukel, Unit 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Alikreukel B26 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks 200 m vanaf die ATKV-hoofstrand in Hartenbos. Die kompleks is stapafstand vanaf winkels, restaurante, die ATKV-pretpark en die warmswembad.
Hierdie woonstel is op die derde verdieping en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer is ‘n solderkamer en het 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sentrale toonbank met stoele en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Daar is ook 'n binnebraai-area.
Die kompleks het wasgoedgeriewe wat met muntstukke werk. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek vir slegs 1 voertuig.
LET WEL: Geen Hysbak in kompleks - slegs trappe
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kaap De Goede Hoop, Die Alikreukel, Unit 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Alikreukel B26 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kaap De Goede Hoop, Die Alikreukel, Unit 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang