- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37A Rhyn Avenue, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Allegro Guesthouse is geleë in Bayswater, een van Bloemfontein se noordelike voorstede.
Allegro Guesthouse bied 7 luukse en suite-kamers, elkeen volgens 'n unieke tema versier.
"Allegro" is 'n musiekterm wat "lewendig" en "passievol" beteken. By Allegro is gasvryheid ons passie. Allegro Guesthouse nooi jou uit om legendariese Suid-Afrikaanse gasvryheid te beleef.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Allegro Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 37A Rhyn Avenue, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Allegro Guesthouse Bloemfontein het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37A Rhyn Avenue, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang