+57

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Patricia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantastic stay. Sorry we were only staying for one night. Aloe Manor is beautifully designed with a splendid garden including a pool. The accommodation had everything that we could possibly need and the bathroom was spacious and private. There was a wide selection for breakfast - far more than we could eat. The hostess was welcoming and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

N outydse juweel. Dit was 'n aangename verrassing om te kon oorbly in die gastehuis. Baie dankie aan Hannelie vir hul vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannette
Aloe Manor
Dankie. Groot plesier gewees om jou hier te ontvang. Groetnis Hannette

Antoinette F
1 nag
5.0
Okt 2025

Gevoel soos aankom by familie. My ma is baie warm ontvang. Die plek is pragtig, kamer skoon en gerieflik. Sy sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin L
1 nag
5.0
Aug 2025

Friendly, comfortable, peaceful. Great. Good service and clean, comfortable room and facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Ideale verblyf. Alle noodsaaklike geriewe beskikbaar in 'n ruim kamer wat uitloop op 'n reuse stoep met 'n wonderlike uitsig oor waterryke en boomryke tuin en swembad. Smaaklike en volledige ontbyt is aangebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklik, netjies, gasvryheid. Baie lekker hier gebly! Pragtige tuine! Heerlike ontbyt! Kan dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lekker, veilig, mooi en gerieflik. Ek het baie lekker by Aloe Manor gebly. Die gasvrou was ongelooflik oulik en het my elke oggend baie mooi ontvang rakende ontbyt. Hulle maak beslis die lekkerste omelette! Die uitsig is ook ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Excellent and pleasant. Host was very helpful and friendly. All-round pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannette
Aloe Manor
Hello Tania Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Waardeer as mense nog dankbaar is. Hoop om jou weer te kan huisves in die toekoms. Baie liefde Hannette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

54 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab9031218fd3e4a976b7e5647b3b58f0fe29e997ae5ed66ee5bfbd7001d250f105df1b7ddcafd8eea85fd49dda166b5f592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 54 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.60639 22.20329
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang