Oudtshoorn Akkommodasie by Aloe Manor | LekkeSlaap
+75

Aloe Manor

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Aloe Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Heino V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heino V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gasvry.

Dit was heerlik en rustig tydens ons verblyf by Aloe Manor. Baie vriendelike mense en gasvry. Ontbyt was heerlik.

Martin E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie netjies!

Ons verblyf by Aloe Manor was heerlik! Dit is 'n baie netjiese gastehuis in 'n rustige buurt, het 'n pragtige uitsig en het voldoen aan al ons behoeftes. Ons was ontvang deur 'n baie vriendelike gasvrou en was elke oggend bederf met 'n heerlike ontbyt! Ons sal beslis weer van Aloe Manor gebruik maak. Puik, dankie Hannette!

Marisma M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisma M
Gesin met klein kinders

Baie gasvry en netjies.

Was baie gasvry. Die plek baie netjies en skoon. Het ons verblyf daar vreeslik geniet.

Aloe Manor's terugvoer

Beste Marisma,

Ons is so dankbaar dat julle dit so positief ervaar het. Dit is heerlik om mense met sagte harte te huisves.

Groetnis,
Hannette

Aloe Manor
Orrmay G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orrmay G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker hier gebly en gekuier vir twee dae.

Wat 'n wonderlike ervaring! Pragtige plek en die oulikste, dierbaarste gasvrou. Sy het ons so tuis laat voel. Ontbyt was heerlik. Beslis 'n hoogtepunt gewees met ons vakansie. Baie dankie vir die vriendelike en wonderlike tyd wat ons daar kon deurbring.

Billie W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs, hope vriendelikheid, Hanette is 'n wonderlike gasvrou, fasiliteite is fantasties.

Ons het heerlik gebly, ek kan Aloe Manor beslis aanbeveel!

Aloe Manor's terugvoer

Hello Biilie,
Dankie vir die mooi woorde, dit doen 'n mens se hart goed as jy mense kry met dankbare harte en julle was regtig so.
Mooi wense vir 2018 en dalk kruis ons paaie weer.
Liefde,
Hannette

Aloe Manor
Nicola Vermeulen V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola Vermeulen V
Enkelreisiger

Dit was 'n ongelooflike lekker en rustige verblyf.

Ek het vir 'n week daar gebly. Die kamer was mooi skoon en het heerlike geruik. Die tuin is 'n lushof en dis lekker om net op die stoep te kan ontspan. Die ontbyt was smaakvol voorberei en die gasvrou, Hannette, was 'n fees.

Aloe Manor's terugvoer

Hello Nicola
Dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang.
Mooi bly, en gaan voort met die goeie werk wat jul doen.
Liefde
Hannette

Aloe Manor
Erika S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Aloe Manor was die perfekte eerste stop vir ons vakansie, ons is met hope gasvryheid ontvang en hanteer en het die rustigheid en landelike gevoel baie geniet! Pragtige tuin en die kinders kon lekker afkoel in die swembad.

Hannetjie O - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie O
Saam met vriende

Baie aangename verblyf.

Ons was dadelik verwelkom deur ons gasvrou, Hanette. Sy het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Terwyl ons besig was met ons bagasie, het sy 'n skinkbord met tee en beskuit gestuur. Het gehelp met die aanwysings tot by die kerk waar ons die musiekuitvoerings, Klein Karoo Klassique, wou bywoon. Sy is 'n uitstekende gasvrou. Die kamers en geriewe was pragtig, luuks en skoon. Sal beslis weer daar oorslaap.

Gerrit H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly - die gasvryheid was uit die boonste rakke.

Ons was daar vir die KKNK Fees - het Aloe Manor baie sentraal gevind en het elke dag gestap na die Feesterrein toe. Die persoonlike aandag wat ons ontvang het deur die week maar veral die Sondagaand voor ons vertrek het van die bestuurder, Hannette was uitstekend en word opreg waardeer.

Anton E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik aangenaam!

Baie dankie vir goeie diens. Sien beslis met die volgende KKNK.

Telana N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telana N
Gesin met klein kinders

Goeie diens.

Dame was baie gasvry gewees wat ons gehelp het. Baie lekker gebly.

Nazel V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazel V
Saam met vriende

Fantasties.

Baie goeie ervaring en baie vriendelike gasvrou. Ontbyt was heerlik en kamer baie netjies en net wat mens nodig het vir 'n heerlike KKNK!

Helen H - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H
Saam met vriende

Pragtig, rustieke plek. Perfek na 'n lang dag. Mooi stoep met uitsig oor beeldskoon tuin.

Moderne kamer end badkamer met luukse gevoel. Ontbyt uitstekend.

Aloe Manor's terugvoer

Hi Nazel
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit was heerlik om jul hier te hê. Ons is so bly jul het die KKNK so geniet.
Hoop om jul weer te .sien.
Groetnis
Hannette

Aloe Manor
was R1 200
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-weg 54, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab9031218fd3e4a976b7e5647b3b58f0fe29e997ae5ed66ee5bfbd7001d250f105df1b7ddcafd8eea85fd49dda166b5f592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 54 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.60639 22.20329
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za