Aloe Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloe Manor bied 4-ster-gegradeerde verblyf-opsie, 'n lieflike toevoeging tot die gastehuisbedryf in Oudtshoorn. Dit is in 'n rustige area met min verkeer geleë. Die argitektoniese wonder van hierdie instansie is dat dit 'n balans tussen die natuurskoon van die omliggende area en die behoeftes van ons gaste handhaaf. Aloe Manor bied 'n rustige, ruim omgewing omring deur natuurlike plantegroei en daar is ongelooflike uitsigte oor die Swartberge.

Ons bied verblyf in 9 kamers waarvan 6 'n uitsig op die Swartberge bied. Die meeste van ons kamers beskik oor lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n 4-ster sjampanje-ontbyt by jou verblyf ingesluit, behalwe by die gesinseenhede. Ons het ook oorgenoeg veilige parkering op die perseel beskikbaar.

Jy kan die sonsopkoms en berg-uitsigte van ons veranda af geniet - dit is weergaloos in Oudtshoorn! Die tuin is sorgvuldig ontwerp om die minimalistiese, dog treffende, dekor in die huis te komplementeer. Dit skep pragtige harmonie tussen die binnekant en buitekant van die gastehuis. Die tyd wat jy by Aloe Manor deurbring sal jou lank na jou vertrek bybly ... En die gasvryheid, rustigheid en onvergeetlike natuurskoon van die omliggende area sal verseker dat jy keer op keer na hierdie plek van rus terugkeer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloe Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false