+33
Selfsorg in Danabaai

Altelekker by die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eben K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlik. Baie rustig en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die diens was baie goed. Alles was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Gerieflik, skoon en netjies. Ons het vir 3 nagte geslaap, maar sal permanent daar kan bly. Die eienaar het 100% gesorg dat mens alles het wat jy in jou eie huis gebruik en nodig het. Die uitleg van die eenheid is perfek. Dankie, ek sal jou plek vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlton D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

The best place we have stayed thus far as a family. Our stay was amazing. The views are gorgeous and the area is peaceful. The house had everything we needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grandley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Uitstekend. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnnie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Goed toegerus, gerieflik, stil, mooi uitsig, skoon en netjies. Die eenheid is perfek as jy rustigheid soek. Dis baie goed toegerus, lekker ruim en gerieflik. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie skoon, netjies en gerieflik. Ons het baie tuis en welkom gevoel. Die oorbly by Altelekker by die See was heerlik gewees. Alles was netjies, baie skoon en baie gerieflik. Ons is baie hartlik ontvang. Dit was 'n wonderlike ervaring gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantasties en beslis lekker by die see. Altelekker is ideaal vir 'n familievakansie en is ten volle toegerus met genoeg spasie om lekker te ontspan en net die seelug te geniet. Die groep vriende het beslis die verblyf baie geniet en gerieflik gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizinda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was heerlik om by julle te kon kuier. Baie lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

102 A. Ferox Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4MzQ1OThiLTVlZmYtNGUxOS04ZTFjLWVkY2I1ZTc0NGM0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 142 5 1 5 102 A. Ferox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198369 22.039918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang