+14
Selfsorg in Oudtshoorn

Amanda's Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cosima M
Lang verblyf
5.0
Jun 2026

Lovely, spacious cottage. Lovely, spacious cottage with everything that you need for a comfortable long stay. A home away from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Sal enige een aanbeveel om daar in te boek. Dit was fantasties om daar te bly. Mooi huis en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Vriendelike gasvrou, skoon netjiese huis. Rustige verblyf - netjiese woning. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davida S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Great location, friendly, clean and cozy home. Fantastic! Great location. Friendly and helpful host. We enjoyed our stay thoroughly and will recommend Amanda's Cottage for a 'lekker kuier saam met vriende' anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Thank you for a wonderful stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjori S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Pragtige plek, het heerlik gebly. Dit was heerlik; het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Het tog te lekker gebly! Definitief aan te bevelen! Was vriendelik en tegemoetkomend. Huis was skoon en netjies, maar ook lekker huislik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Great place, feels like home. Warm and friendly owner. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel G
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gesellige verblyf in 'n huislike atmosfeer. Ons bly al in Amanda se huis vanaf 2018. Amanda is 'n wonderlike, sorgsame gasvrou wat die gerief van haar gaste hoog ag. Die huis is goed ingerig, silwerskoon en bied 'n gesellige, huislike kuier atmosfeer. Ons het die heerlike laatmiddag winterson op die stoepie agter geniet (ons weet van ervaring dat die voorstoep lekker koel in die somer is). Die vuurherd bly 'n wenner! Baie dankie vir die elektriese komberse. Ons sal hierdie verblyf altyd kan aanbeveel en sien uit na ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek

14 Albert Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3MjgxM2ZhLTNjNjEtNGJhZS05OGVjLWMwMzhkYjA4MDM5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 62 5 1 5 14 Albert Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.604981064241 22.200848442328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang