Amanda's Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amanda's Cottage is 'n netjiese en knus selfsorgkothuis in Oudtshoorn met 3 slaapkamers en 2 badkamers.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Dit lei na die eetarea met 'n tafel en stoele.

Die leefarea het 'n heerlike binnebraai/kaggel en is die ideale plek om te ontspan of gaste te onthaal tydens die wintermaande. Daar is ook 'n lekker onderdakstoep waar jy die somerdae kan verwyl.

Vir gaste wat verkies om nie te kook nie, kan 'n tuisgemaakte maaltyd op versoek en teen 'n ekstra koste bedien word.

Die huis is omhein en het 'n enkelmotorhuis. Daar is egter genoeg parkeerplek vir addisionele motors beskikbaar.

Oudtshoorn is die grootste dorp in die Klein Karoo en op langs die bekend Kaapse Roete 62 in die wes-Kaap geleë. Dit het die grootste volstruisbevolking in die wêreld en daar is 'n aantal puik voltruisplase rondom die dorp.

Slaapplek

'n Bespreking by Amanda's Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amanda's Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false