Amazibu 504
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 113, Amazibu Woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 150R920 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Amazibu 504 is in 'n veiligheidskompleks in Amanzimtoti geleë. Amanzimtoti is 'n kusdorpie wat veral bekend is sy 'n subtropiese klimaat en lang goue strande. Dit is 'n gewilde toeristebestemming, veral vir branderplankryers en duikers wat die wêreldbekende Aliwal-sandbank langs die kus besoek.
Dié drieslaapkamer-eenheid is op die vyfde verdieping, het slaapplek vir 7 gaste en bied asemrowende uitsigte oor die strand en oseaan. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n bad.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n wasmasjien. Vinnige, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die leefarea het 'n slim-TV met Netflix, Amazom Prime en ander stroomdienste. Daar is 'n vrystaande toonbank met stoele en 'n etenstafel, en lei na 'n seefront-balkon.
Die kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand deur 'n toegangsbeheerde hek en parkeerplek, 'n gemeenskaplike braai-area en 'n wasgoeddraad is ook beskikbaar. Die woonstelblok word via 'n afstandbeheerde hek bereik.
Die kompleks word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Tsidie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kusweg 113, Amazibu Woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Amazibu 504 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 113, Amazibu Woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal