+20
Gastehuis in Menlo Park

Ambiance Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Clean, beautiful with a friendly host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlik gebly in stil omgewing. Mooi goed toegeruste verblyf. Gerieflike, mooi kamers met finesse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almari V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Sal vir seker weer daar bly. Baie lekker gebly. Baie netjies, stil en veilig! Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donè C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Voel soos jou huis. Ons het baie lekker gebly. Lekker geslaap. Skoon geriewe en rustige omgewing. Baie veilig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Lekker ervaring, netjiese ruim gastehuis, mens voel tuis. Privaat, mooi, rustig. Ja. Die kamer se tuinuitsig en stoep werk lekker vir 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netjies, gemaklik, ruim en veilig. Baie netjies, ruim, heerlik geslaap, veilig en gemaklik. Alles wat nodig is, was in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastiese verblyf! Dis ons tweede keer by Ambiance en dis 'n baie mooi, netjiese en gemaklike plekkie om te oornag. Absoluut geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernanda P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ontspanne in 'n mooi kamer en omgewing. Alles was mooi en heerlik. Baie goed toegerus en ook ontspanne atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goed. Baie oulike kamer, net jammer vir die buurman se grinder wat hele satmiddag bederf het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0N2ExOWM1LWRkMjQtNDk4Ni1hZDZmLWMyMzhjMTI4NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 28 3rd Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.762816 28.249116

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang