Menlopark Akkommodasie by Ambiance Guesthouse | LekkeSlaap
+21
+21

Ambiance Guesthouse

Gastehuis
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Straat 28, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ambiance Guesthouse is in die luukse woonbuurt, Menlopark in Pretoria geleë. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby die winkelsentrums, vermaakgeriewe en die sakekern. Dit bied ook maklike toegang tot die N1.

Die gastehuis beskik oor 2 kamertipes wat elkeen pragtig versier is en 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed bied. Elke kamer het 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die kamers word daagliks skoongemaak en vars linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit verwarmers, haardroërs, strykgeriewe en gratis WiFi in.

Ambiance is sentraal geleë in Pretoria net 2,1 km van die universiteit, 3,4 km van Loftus Versveld-stadion en 1,5 km van Menlopark Hoërskool af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Ambiance Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 3de Straat 28, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Ambiance Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Straat 28, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0N2ExOWM1LWRkMjQtNDk4Ni1hZDZmLWMyMzhjMTI4NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 28 3rd Street Menlopark 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.762816 28.249116
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za