- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ambiance Guesthouse is in die luukse woonbuurt, Menlopark in Pretoria. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby die winkelsentrums, vermaakgeriewe en die sakekern. Dit bied ook maklike toegang tot die N1.
Die gastehuis beskik oor 'n gerieflike kamer wat pragtig versier is en 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed bied. Die kamer het 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die kamer word skoongemaak en vars linne en handdoeke word voorsien op aanvraag. Ander geriewe sluit verwarmers, haardroërs, strykgeriewe en gratis WiFi in.
Ambiance is sentraal geleë in Pretoria net 2,1 km van die universiteit, 3,4 km van Loftus Versveld-stadion en 1,5 km van Menlopark Hoërskool af.
Die eiendom het sonpanele en 'n rugsteunkragstelsel en word dus nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 28 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Ambiance Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang