+34
Selfsorg in Eversdal

Anina's Dream

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 63 Stepping Stones, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Anina's Dream bied selfsorgverblyf in die woonbuurt Eversdal, in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die instansie is ideaal geleë naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Die instansie bied 2 eenhede op die perseel.

Die Tuinkothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige kombuis en 'n leefarea. Hierdie losstaande eenheid bied toegang tot 'n buite-kaggel op die onderdakstoep. 'n Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Die kompakte ateljee-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-sitkamer-slaaparea en 'n kombuisie. Die slaapkamerarea is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n veilige parkeerplek vir 1 voertuig en 'n aparte ingang.

Albei eenhede het 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en gratis WiFi-toegang.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 63 Stepping Stones, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anina's Dream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

63 Stepping Stones, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89c2ff70d5a55d4260420931f74b276ac0d3d14c5b971d05f5e5f66a3780656a7a29a14e1194a3b1781ac22ebbcee7cab0bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 63 Stepping Stones Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.860641290826 18.652299773628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang