Anina's Dream

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anina's Dream bied selfsorgverblyf in Eversdal in die Kaapse Noordelike Voorstede. Dis naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Daar is 2 eenhede op die perseel.

Die tuinkothuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige kombuis en 'n leefarea. Dié losstaande eenheid het ook 'n onderdakstoep met 'n buitebraai. Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea en kombuisie. Die slaaparea het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n aparte ingang en veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Elke eenheid het 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anina's Dream gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za