Gastehuis in Philippolis

Anker Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Jennifer A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Good for a night stopover. Elaine was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekkerte. Anker Gastehuis is 'n regte klein knus plekkie waar gaste vinnig vriende word en honde kan baljaar, 'n regte Karoo plaas plekkie waar die swembad voel of jy net kan rus en swem. Baie dankie vir julle plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Anker Guesthouse
More Nicolaas Hoop alles was in orde. En dat die Anker julle volgende jaar weer sal sien. Mooi en 'n geseënde 2026 Elaine

Emile C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker gastehuis in Philippolis. Lekker gebly met fantastiese diens, goeie WiFi sein en lekker warm stort om die karoostof af te was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Clean, well equipped, lovely garden. The pool is a bonus. Room was clean and well equipped. Perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jan 2026

Lekker, met ongelukkig 'n paar negatiewe dinge. Die ligging van die gastehuis was lekker en stil. Ongelukkig was die verblyf nie so aangenaam nie. Die toilet het gelek en die badkamer vloer was heeltyd nat in die area, met die gevolg dat die mure al skade het. Die gebrek aan gordyne in die kamer wat ons gebly het, 'Sunroom', het veroorsaak dat die kamer helder verlig is deur die nag en nie 'n rustige slaapervaring was nie. Die swembad was 'n groot pluspunt en my seun en ek het die afkoel baie geniet.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tumelo K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Comfortable and peaceful. This was a cozy little home away from home. The children loved it too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chivonne N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Quaint. Lovely pool. Some amenities are broken (leaking toilet which is not very hygienic).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edgar J
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Lekker rustig. Fantastiese tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Baie lekker. Was 'n oulike plekkie. Sal graag aanbeveel dat hulle of groter waaiers kry of lugversorging. Dis baie warm in die kamer. Sal ook oulik wees as hulle dalk water in die yskas verskaf. Al is dit een botteltjie. Verder was die diens perfek!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2025

Heel aangenaam. Heerlik oor geslaap. Ontvangs van gas was glad nie baie verwelkomend en/of vriendelik nie, maar in ag geneem dit was 'n Sondagmiddag en mense is seker maar moeg. Ons was ook nie ingelig wat die Wi-Fi wagwoord was nie, kon nie in die kamer sien waar dit dalk op 'n tafel op 'n nota neergeskryf was nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Colin Fraser Street, Philippolis, 9970, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4da4IO15HgVArHy8XXH3DyELvYEVzAWq64Dcoc0OivxuAU9Ybq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 139 5 1 5 15 Colin Fraser Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -30.26451610335 25.275174379349
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang