LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+91
Gastehuis in Philippolis

Anker GuesthousePrime picks icon.

Prime picks icon.


  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Colin Fraser Street, Philippolis, 9970, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Anker Guesthouse is in Philippolis, 'n lieflike dorpie vir gaste wat uit die stad wil ontsnap. Geniet die stilte, natuur, sterre, voëls, afwesigheid van verkeer, rustigheid en vriendelikheid van die inwoners.

Die Gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die Sonkamer het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die Lavender-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die Karoo-eenheid het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Braaigeriewe is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste kan in die somer in die skoon plaasdam swem en die druiwe pluk om te eet.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, hengel, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, bergfietsry en swem in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Kinderoppasdiens
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Wildritte

Kamers

Lavender-kamer
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, WiFi en 'n privaat ingang. Veilige parkeerplek en 'n swembad is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Braaipakke (met 'n stukkie wors, tjop, sosatie en skilpadjie) is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Wegneem-ontbytpakkies is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Hierdie pakkies moet 'n dag vooruit bestel word.
Troeteldiere word op 'n vooraf reëling deur die jaar toegelaat, maar nie in Desember nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Karoo
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en gratis WiFi. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n dek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Braaipakke (met 'n stukkie wors, tjop, sosatie en skilpadjie) is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Wegneem-ontbytpakkies is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Hierdie pakkies moet 'n dag vooruit bestel word.
Troeteldiere word op 'n vooraf reëling deur die jaar toegelaat, maar nie in Desember nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Anker-eenheid
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n privaat ingang na die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Braaipakke (met 'n stukkie wors, tjop, sosatie en skilpadjie) is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Wegneem-ontbytpakkies is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Hierdie pakkies moet 'n dag vooruit bestel word.
Troeteldiere word op 'n vooraf reëling deur die jaar toegelaat, maar nie in Desember nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Sonkamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n braai-area en 'n tafel onder die druiweprieel. Gaste het toegang tot 'n stoep en 'n klein tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Braaipakke (met 'n stukkie wors, tjop, sosatie en skilpadjie) is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Wegneem-ontbytpakkies is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Hierdie pakkies moet 'n dag vooruit bestel word.
Troeteldiere word op 'n vooraf reëling deur die jaar toegelaat, maar nie in Desember nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n dubbel- en enkelbed het en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n stoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Braaipakke (met 'n stukkie wors, tjop, sosatie en skilpadjie) is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Wegneem-ontbytpakkies is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Hierdie pakkies moet 'n dag vooruit bestel word.
Troeteldiere word op 'n vooraf reëling deur die jaar toegelaat, maar nie in Desember nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Helga S
5.0
Perfekte ligging in die dorp, gemaklik, kreatief. Die Anker is kreatief versier, die kamers is gemaklik en ruim, en alles wat nodig is, is voorsien. O...
Sien meer
Aug 2026
Jennifer A
Saam met lewensmaat
5.0
Good for a night stopover. Elaine was a great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Franna H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerte. Anker Gastehuis is 'n regte klein knus plekkie waar gaste vinnig vriende word en honde kan baljaar, 'n regte Karoo plaas plekkie waar die sw...
Sien meer
Des 2025
Emile C
Saam met vriende
5.0
Lekker gastehuis in Philippolis. Lekker gebly met fantastiese diens, goeie WiFi sein en lekker warm stort om die karoostof af te was.
Aug 2025
Tumelo K
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and peaceful. This was a cozy little home away from home. The children loved it too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

4.3/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Helga S
1 nag
5.0
Aug 2026

Perfekte ligging in die dorp, gemaklik, kreatief. Die Anker is kreatief versier, die kamers is gemaklik en ruim, en alles wat nodig is, is voorsien. Ons het baie lekker oornag gebly en sal weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Good for a night stopover. Elaine was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franna H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekkerte. Anker Gastehuis is 'n regte klein knus plekkie waar gaste vinnig vriende word en honde kan baljaar, 'n regte Karoo plaas plekkie waar die swembad voel of jy net kan rus en swem. Baie dankie vir julle plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Anker Guesthouse
More Nicolaas Hoop alles was in orde. En dat die Anker julle volgende jaar weer sal sien. Mooi en 'n geseënde 2026 Elaine

Emile C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker gastehuis in Philippolis. Lekker gebly met fantastiese diens, goeie WiFi sein en lekker warm stort om die karoostof af te was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tumelo K
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Comfortable and peaceful. This was a cozy little home away from home. The children loved it too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Hartlike, ruim verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang, al het ons eers 20:00 arriveer vanaf die Wes-Kaap, oppad Gauteng toe. Die 2-birth eenheid was ruim met kombuisgeriewe, 'n lieflike, moderne badkamer en dubbelbed. Dit was net ontsettend warm binne die eenheid, met die dakwaaier wat weinig verskil gemaak het. Ons wil graag voorstel dat die eienaar lugreëling installeer. Ons was ook bekoor deur die outydse dorpie Phillipolis, en sal in die toekoms weer op die dorp oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asher S
1 nag
4.6
Jun 2026

Baie goeie diens en hulpvaardig. Ons 5 het lekker gebly. Elaine was baie laat in die aand bereid om ons te ontvang en seker te maak ons kom in die eenheid in.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Sal weer daar oorbly as WiFi "opgedateer" word. Ons het lekker gebly en heerlik geslaap. Ons gasvrou was behulpsaam. Sy kan egter let op basiese "verwagtinge" soos seep by die wasbak, toiletverfrisser (sproei) en dies meer. WiFi was uiters swak en ons moes haas na Graaff-Reinet om 'n aanlyn lesing te kon gee! Haar binnehof is sprokies mooi. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tammy S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Clean, well equipped, lovely garden. The pool is a bonus. Room was clean and well equipped. Perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wihanlie D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Heerlik veilig uitgerus. Alles is daar, gerieflik, skoon en goed hier n oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Anker Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 10:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Lavender-kamer
Selfsorg
Karoo
Selfsorg
Sonkamer
Selfsorg
Gesinseenheid
Selfsorg

Braaipakke (met 'n stukkie wors, tjop, sosatie en skilpadjie) is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Wegneem-ontbytpakkies is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Hierdie pakkies moet 'n dag vooruit bestel word.
Troeteldiere word op 'n vooraf reëling deur die jaar toegelaat, maar nie in Desember nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Colin Fraser Street, Philippolis, 9970, Vrystaat

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4da4IO15HgVArHy8XXH3DyELvYEVzAWq64Dcoc0OivxuAU9Ybq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 15 Colin Fraser Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -30.26451610335 25.275174379349
Soek in 'n groter streek