+19

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jan Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal beslis weer kom, dit het ver uitgestaan bo ander gastehuise waar ons al was. Dit is 'n pragtige plek en baie privaat. Ons het so lekker gebly en om elke hoek en draai was daar 'n verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

5 ster verblyf, die kothuis is pragtig met baie bederfies. Dit was so spesiaal om daar te bly met al die bederfies. Die kothuis is met smaak gedoen en ons het baie tuis gevoel. Die kothuis is gerieflik, skoon en netjies en ons sal enigeen aanbeveel om daar te gaan oornag. Alles wat mag benodig word, is daar en nog meer. Ons het dit baie geniet. Absolute 5 ster verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamila R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. Beautiful place. Absolute value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemieke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Cozy, homey. It was a lovely stay, very nice hosts and the cottage is very cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anita B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Superb. Uitstekende akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon en netjies plek met alles wat jy nodig gaan hê. Pragtige plek, met alles wat jy nodig het. Ons was vriendelik ontvang en die eenheid gewys. Baie netjies en skoon, en oorgenoeg beweegruimte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venter Consulting Engineers V
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Clean, cosy, everything one needs. Beautiful place, stunning people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene L
1 nag
5.0
Aug 2025

Perfect. Lovely clean and safe experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rufus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie dankie, baie geniet. Pragtige plek, skoon en netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Fantasties. Ja, baie dankie, dit was fantasties. Baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

119 Pretorius Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA518e39cb9a43cd2d0f574d18ed8bf57e1ce90bc0bfee322b439647f5ac4880deaf4f195a159c3422424290dc313573e28c41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 119 Pretorius Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.83323305167 28.202838728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang