LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anna's Cottage | LekkeSlaap
+18

Anna's Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriuslaan 119, Lyttelton Manor , Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anna's Cottage is in die hartjie van Centurion, in die voorstad van Lyttelton Manor geleë, slegs 850 m vanaf Netcare Unitas Hospitaal. Dié kothuis bied gerieflike verblyf aan 2 gaste en is ten volle toegerus vir 'n oornag kuier of 'n langer besoek.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met volledige DStv. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met breekware, 'n mikrogolfoond, ketel, oond, stoof en 'n yskassie. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek. Die kothuis het toegang tot WiFi wat op versoek beskikbaar is. Buite is daar 'n privaat patio met buitemeubels en braaigeriewe.

Die ligging van die kothuis is baie sentraal en naby die Netcare Unitas Hospitaal (850 m), Supersportpark (3,5 km), Centurion Gautreinstasie (3,8 km), verskeie winkelsentrums en bied toegang tot hoofweë na en van Pretoria en Centurion.

Die kothuis is op die eienaar se perseel geleë, maar het sy eie privaat ingang en aparte hek met veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Anna's Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Anna's Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Pretoriuslaan 119, Lyttelton Manor , Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Anna's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriuslaan 119, Lyttelton Manor , Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad8d29204d9ed8d6ac01cffa92078552725fa3e81fcd5958c0bc203525263ddc1a563b81641d97af9b3fd05530fb9555a3af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 119 Pretorius Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -25.83323305167 28.202838728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!