8 gaste
3 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ans se Plek is 'n selfsorgvakansiehuis naby die strand in Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede op die Tuinroete.
Die huis is smaakvol versier en het 3 slaapkamers waarvan 2 en suite-slaapkamers is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ruim oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, asook 'n TV met Netflix, Disney+, Prime Video, YouTube en Showmax. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oond met 'n gasstoof, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en ander toebehore toegerus.
Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Verskeie kamers het lampies vir beurtkrag en die TV en WiFi sal ook tydens beurtkrag werk. Daar is ook buite-braai en parkeerplek op die perseel.
Ans se Plek is stapafstand van die strand, winkels en restaurante af. Dit is ook net 3 km se ry van 'n groot winkelsentrum af en 13 km van Mosselbaai se middedorp met restaurante, museums en ander besienswaardighede af.
Daar is 'n vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer wat op versoek beskikbaar is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Murray Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 15 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Ans se Plek het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang