+7
Selfsorg in Wingate Park

Anton Boswel's Guest Room

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Christa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfek vir oornag doeleindes. Baie lekker en gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peaceful and stylish. The stay was relaxing and peaceful. We enjoyed the accommodation and the amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great stay. We had a lovely stay, the host is super sweet and we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Vir die prys 100%. Ons het 'n mooi uitsig gemis - ons het vanaf die kamer en stoep op die plat dakke van die res van die eiendom afgekyk. Die gasvrou is dierbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhardt W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent, beautiful and all you need accommodation. Goed geleë, skoon, netjies, rustig en baie vriendelike eienaar. Het ons dadelik tuis laat voel. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great. Great comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Amazing. You won't find a better guesthouse anywhere around Gauteng. They are the best and you will find that the hostess will go out of her way to make your stay comfortable. It was just amazing to be a guest there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig en gerieflik! Baie vriendelike gasvrou. Die kamer met kombuis was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en bekostigbaar vir die doel waarvoor ons dit benodig het. Baie sentraal. Lekker gebly, alles was skoon, netjies en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane D
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Very comfortable stay. The hostess was amazing. The room was neat, clean, had a comfortable bed, white fluffy towels and everything I needed for my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chrisna
Anton Boswel's Guest Room
Jane D was an excellent guest, friendly, considerate and very neat. Highly recommended.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrisna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 610
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 610
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 610
per nag (plek vir 2)
Bespreek

726 Travalia Street, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA350aa0acfd43090768b4aee8cec1c5fdaa79009f1697cfc1f9982887992c6010ecd69a5f8da0df213a8bcb23fa430d60dbd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 726 Travalia Street Wingate Park 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823352773562 28.270357828207

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang