Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anton Boswel's Guest Room

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Anton Boswel's Guest Room
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pierre D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs met beurtkrag voordele wat verblyf voordelig maak.

Dit is baie privaat en 'n aangename verblyf. Baie voordele en 'n stil area. Sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag en sal self weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld! Baie netjies!

Baie goeie waarde vir geld! Lekker balkon om op te sit en uit te kyk oor die stad. Baie stil en rustig. Sal vir seker vorentoe weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens W
Gesin met tieners

Heerlik gebly en gerus.

Ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA350aa0acfd43090768b4aee8cec1c5fdaa79009f1697cfc1f9982887992c6010ecd69a5f8da0df213a8bcb23fa430d60dbd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 726 Travalia Street Wingate Park 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823352773562 28.270357828207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem