LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anton Boswel's Guest Room | LekkeSlaap
+5

Anton Boswel's Guest Room

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R370 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Anton Boswel's Guest Room bied oornagverblyf in die gasheer se huis in Wingate Park, Pretoria.

Verblyf is beskikbaar in 1 kamer wat geskik is vir 2 gaste. Dit kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n toilet en 'n stort. Verder is daar lugversorging, skootrekenaar- en internetgeriewe, 'n kluis, yskassie en tee-en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot die swembad en braaigeriewe op die perseel en veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Anton Boswel's Guestroom is 15 km van Pretoria se middestad en 43,5 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Anton Boswel's Guest Room sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R370
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R370
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5054429857be52512507970dcf128a772cf007e9f1019eb3e3251a56ace134c394d117352e1e5910f6438deca3a975c181a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370  per nag(plek vir 2) 726 Travalia Street Wingate Park 0158 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.823352773562 28.270357828207
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!