+34
Selfsorg in Vredenburg

Apollo Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Die hele pakket was net reg. Awesome plekkie, was baie skoon en netjies. Eienaars was baie vriendelik en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Relaxing stay. A cosy accommodation, very clean and tidy. We will definitely book again when passing by again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muneebah T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Awesome. Hi, dit is 'n awesome, intieme en lekker plekkie om te bly. Ons het net bespreek vir 1 aand, maar moes die volgende dag vir nog 'n aand bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly, maar ek sal aanbeveel dat vir kliente wat so lank soos ons bly, dat hulle net vars handdoeke bring. Ons moes ons handdoeke vat om gewas te word, verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania T
Kort verblyf
4.8
Mei 2026

Fantasies! Verblyf was baie aangenaam. Sal beslis weer in die toekoms besprekings maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrewlene M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2026

Netjies, rustig en veilig. Ons het dit verskriklik geniet om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lovely stay, we felt safe and the flat was well equipped. My daughter and I needed accommodation as she took part in the Western Cape chess trials. Thank you for a lovely stay. Everything we needed and more. Lots of attention to detail. We enjoyed the chocolate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherney M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Nice. Ek sal beslis weer terugkom. Die diens was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A M M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was daar vir 'n troue. Alles was skoon en netjies, alles wat mens benodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag
4.6
Feb 2025

Lekker geslaap. Baie aangename verblyf en gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 Apollo Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30c63d9f9da90a9ab111c41c4b2d187867c3a42f0ce6de554e16cf83a53f5410ef2b2880bd533b7c00433bb8601762d330b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 19 Apollo Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.89958760312 17.996249198914
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang