Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apollo Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir Apollo Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Joseph K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

We enjoyed our stay. Place was neat and clean. Hostess was very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die area is veilig volle DStv-pakket so jy kry waarde vir jou geld.

Die area is veilig en leker stil om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryldine P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryldine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mariana is a wonderful host

She made sure on our arrival that we knew where everything was. We arrived quite late and Mariana waited for us. The place is a real gem, very safe and meticulously clean. We enjoyed the peace and tranquillity during our stay and would definitely recommend this place. Apollo is definitely worth the money, clean and very safe. I highly recommend it to anyone wanting to overnight or simply just needing a break. Thanks very much, Mariana, we thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great area.

Very nice to stay at except for all the traffic at night but great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem W
Gesin met klein kinders

Baie privaat en netjies. Fantasies en veilig.

Dit was vir my 'n absolute plesier om daar te wees. Baie cozy, rustig en still area. Baie veilig daar ons voertuig het buite gestaan en niks het gebeur nie. Baie privaat en ordentlik. Baie vriendelike mense en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Selfsorg se terugvoer

Thank you we appreciate it.

Apollo Selfsorg
Pierre V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek. Alles was reg.

Rustig geslaap en beslis die lang pad se reis werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Apollo was awesome. Dis netjies, privaat en die eienaars is fantastiese vriendelike mense. Ek kies Apollo Selfsorg oor en oor. Ek kon die vorige keer nie gaan nie, en het nie my deposito verloor nie, hulle het my regtig baie nice geakkommodeer. Apollo Selfsorg is tops.

Fantasties, vriendelik, privaat en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mara S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mara S
Besigheidsreis

Genoegsaam vir een nag.

Die eenheid is lieflik skoon en ons het lekker warm geslaap. Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Enigste kritiek is dat ons in louwarm water moes stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Selfsorg se terugvoer

Ons vra om verskoning vir die ongerief met die watertemperatuur. Die warmwatersilinder is per ongeluk te laat aangeskakel.

Apollo Selfsorg
Judy K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag akkommodasie.

Ons het die aandag aan details waardeer en regtig 'n goeie nagrus gehad. Alles was sprankelend skoon. Indein ons weer in die Vredenburg omgewing is, sal hierdie beslis ons blyplek wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hulpvaardig, ons gaan in November weer daar tuis.

Baie bekostigbaar vir pensionarisse soos ons, en die vriendelike diens is 'n bonus. Corne het gehelp om Google Maps op my selfoon te sit vir navigasie. En saam met die webblad se toepassing kan ons nou lekker rondkuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mev Ella Magdalena F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mev Ella Magdalena F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar kom niks kort nie. Alles was netjies en ons is vriendelik ontvang.

Vir ouer mense wat nog self reis was daar 'n gemis van vashouplek in die stort en die tv-stoele is 'n bietjie laag om op te kom. Andersins was alles perfek om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celine S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celine S

Dit was 'n wonderlike tyd by Apollo Selfsorg.

Die tyd by Apollo was uitstekend, en dit was die tweede keer so ek verkies Apollo Selfsorg as 'n permanente rusplek. Die eienaars voel soos my eie familie en ek is dankbaar dat ek hulle ontmoet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik ontvang.

Drie keer van die verblyf gebruik gemaak en elke keer was dit skoon, netjies en was die eienaars vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Selfsorg se terugvoer

Beste Jan, baie dankie vir die mooi en positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet. Kom gerus weer.
Groete
Cornie en Mariana

Apollo Selfsorg
Hein R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename mense. Pragtige gastehuis.

Dankie vir 'n baie skoon, plekkie. Ook was ons bederf gewees met ekstras wat nie noodwendig daar behoort te wees nie. Ons sal beslis weer hulle kies as ons weer in Vredenburg wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Selfsorg se terugvoer

Beste Hein. Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet. Kom gerus weer.
Groete
Cornie en Mariana

Apollo Selfsorg
Jan R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

2de besoek in 4 maande vir besigheid.

Baie netjies plekkie en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon netjies en gerieflik.

Baie lekker geslaap. Badkamer nou baie gerieflik. Voertuig staan uit straat uit. Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Selfsorg se terugvoer

Beste Gerhard. Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet.
Kom gerus weer.
Groete
Cornie en Mariana

Apollo Selfsorg
Natasha E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n nag of 2.

Attention to detail is die perfekte manier hoe 'n mens die plekkie kan beskryf. Skoon, netjies, gerieflik en gemaklik! Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat 'n mens sou nodig kry vir selfsorg is beskikbaar. Daar is net nie 'n stoof nie, maar wel 'n braaipan. Die badkamer-uitleg was baie vreemd. Die toilet is in die stort, so die toilet en die toiletvloer word nat tydens 'n stortsessie. Parkering is nie in die straat nie, maar eerder voor/langs die huis/woonstelletjie, daar is sekuriteitskameras en ligte. Vol DStv en WiFi is beskikbaar. Al wat 'n bietjie steurend was, is die geraas van die R399, dit kan gehoor word vanuit die woonstelletjie. Dit is naby winkels, restaurante en die hospitaal. Sal definitief die plekkie aanbeveel en sal ook weer hier tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable for a few nights.

The accommodation, was clean, neat, well stocked and comfortable, although a bit cramped, but sufficient for a night or two. Friendly host/hostess. Parking not enclosed, although under security lights and cameras and close to the building. Really a good choice of accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millicent A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Millicent A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing environment and exclusive.

Nice and intimate place to sleep and go out for the day. Would like for them to include a braai area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspanne area en eksklusief.

Netjies en intieme plek op te slaap en uit te gaan vir die dag. Sal daarvan hou as daar 'n braai-area ingesluit is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Baie lekker gebly, dankie. Die toilet en stort aan een was bietjie ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherwayne B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherwayne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker om die naweek daar deur te bring.

Die plek is netjies ingerig vir 'n paartjie en daar is so te se alles wat 'n mens nodig get. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Eiendom is goed geleë, verblyf baie netjies en skoon. Naby winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldridge M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldridge M
Besigheidsreis

Awesome great service.

It was nice, services great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en dit terdeë geniet.

Marina het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Die eenheid is baie netjies met volledige DStv en WiFi wat jou laat voel hey jy is by die huis. Ons sal vir seker weer en weer van hulle fasiliteit gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlene B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlene B
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Vriendelike diens, baie gemaklike verblyf. Goed geleë en veilig. Sal beslis weer gebruik maak van Apollo Selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ons was vriendelik ontvang, plekkie was pragtig versier en baie netjies skoon. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilana S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik, dankie.

Die badkamer-uitleg was vreemd en 'n aanpassing. Veral omdat die hele toilet en toiletvloer nat word tydens 'n stortsessie. Maar dit is baie skoon, gerieflik en stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
J N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Verblyf by Apollo baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nigel S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal weer terugkom!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries Petrus H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andries Petrus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die plek basies net vir slaap saans gebruik, so vir slaap was dit gerieflik en aanvaarbaar.

Daar was net 'n venster in die slaapkamer, wat nie heeltemal kom toe maak nie, gevolglik het 'n koue windjie altyd daar deurgetrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnel S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marnel S
Besigheidsreis

Die vriendelikste, warmste diens ooit!

Ek het die voorreg gehad om hier te oornag, en ek het net die vriendelikste verwelkoming gekry. Alhoewel dit klein is, het ek niks ontbreek nie, alles wat belowe word, kry jy. Selfs koue winkelwater in die yskas en sjokolade op die bed. Ek sal definitief weer hier tuisgaan as ek die geleentheid kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hillary S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hillary S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en rustig.

Was bietjie onseker met aankoms aangesien niemand by die deur uitgekom het nie toe ons voor akkommodasie gestaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was really nice and cosy.

I really enjoyed the break away from the normal home duties and cooking. The place we stayed was very quiet and private. The place was also very modern and spaces enough for just a couple to spend quality time. I will recommend any one to book at Apollo because its worth your money and I will definitely go back there again in the future. You can also visit other places in the nearby area like flowers eating place etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catharina D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Catharina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was 'n bietjie te klein bv. kombuis.

Die kombuis was vir my 'n bietjie te klein. Daar was geen kookgeriewe nie behalwe die mikrogolfoond.Geen potte, panne nie, 'n bar-fridge was beskikbaar. Ons het gevra om potte en pan asook 'n tweeplaatstofie te leen. Ek neem aan 'n selfsorg moet darem die nodige voorsien. Ons het nie vir 'n B&B gevra nie. Ons het verblyf vir die naweek gevra en ons het ons eie kos gebring. Kon nie ordentlik aan tafel sit nie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Selfsorg se terugvoer

Goeiedag Catharina.
Miskien sal dit beter wees as julle in die vervolg eers vooraf kyk hoe die plekke lyk, en wat beskikbaar is, voor jul bespreek. Die eenheid is so aangedui dat daar net 'n mikrogolfoond beskikbaar is. Daar is ook die nodige bakke om te gebruik in 'n mikrogolfoond. Nietemin het ek aan julle addisioneel 'n tweeplaatstoof, potte en 'n pan verskaf asook meel soos aangevra Jammer oor julle ongerief.
Groete,
Mariana

Apollo Selfsorg
Mike V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Besigheidsreis

Ongelooflike goeie waarde vir geld. As ek op Vredenburg werk, slaap ek nêrens anders as by Apollo Selfsorg nie.

Jy sou ver moet gaan soek om beter verblyf in Vredenburg te bekom. Die kamer is heerlik skoon en netjies, met alles wat mens nodig het tydens 'n sakebesoek. Die huis is ook gerieflik naby aan die middedorp, wat reistyd tot 'n minimum beperk. Corni en Mariane doen werklik moeite om mens tuis te laat voel. Apollo Selfsorg voel soos my huis, net weg van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrtle L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies netjies. Goed ingerig.

Apollo Selfsorg is sentraal geleë. Kan maklik ander plekke bereik wat nie ver is nie. Eienaars baie vriendelik, het ons baie goed verwelkom en tuis last voel. Beslis 'n aanbeveling vir toekomstige haste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Goed ingerig, spasie goed benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en veilig, rustige omgewing. Aangename mense.

Baie lekker om hier te kon bly, eienaars lekker vriendelik en behulpsaam. Sal hierdie plekkie aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bea C

Netjies, goeie waarde vir geld.

Goeie gasheerskap van die eienaars. Netjies, met al die nodige geriewe. Vol DStv en WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Industrial Locomotive Services K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Industrial Locomotive Services K
Besigheidsreis

Swak

Die stort en toilet is nie apart nie. Kamer is klein. WiFi sein uiters swak. Parkering onveilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Selfsorg se terugvoer

Beste Llewellyn

Dit is so jammer jy het die plekkie nie gunstig gevind nie. Ons poog om volkome tevredenheid aan elke persoon te verleen en is ook baie gesteld op veiligheid.

Vriendelike groete
Mariana du Plessis

Apollo Selfsorg
Magdaleen S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S
Saam met vriende

Soveel gasvryheid en vriendelikheid asook die billike prys het dit die moeite werd gemaak.

Dit was 'n baie aangename gastehuis. Ons het baie welkom en tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Selfsorg se terugvoer

Beste Maggie,

Baie dankie vir die mooi, positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is bly baie bly julle het jul verblyf geniet.

Kom gerus weer.

Groete,
Cornie en Mariana

Apollo Selfsorg
Tauhira F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tauhira F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige naweek gehad met wonderlikste, vriendelikste gasvrou en gasheer.

Dit was my eerste verblyf by LekkeSlaap en ek was verskriklik verras. Ons was gasvry ontvang. Die plek is pynlik netjies. Dit was 'n rustige atmosfeer wat die wegbreek en ruskansie die moeite werd gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo Selfsorg se terugvoer

Beste Tauhira

Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet.

Kom gerus weer.

Groete
Cornie en Mariana

Apollo Selfsorg
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Apollo-straat 19, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30c63d9f9da90a9ab111c41c4b2d187867c3a42f0ce6de554e16cf83a53f5410ef2b2880bd533b7c00433bb8601762d330b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 19 Apollo Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.89958760312 17.996249198914