- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 2, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
A'Queenslin Guest House is in die Paarl, 'n dorp in die Wes-Kaap wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, voetslaanroetes, wynproegeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos Babylonstoren, die Drakenstein Leeupark, Butterfly World Dierebeware en Fairview Wine and Cheese. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie ver van die besige stadslewe.
Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede wat slaapplek vir tot 12 bied. Daar is die Breakaway Kamer, die Superior Kamer, Executive Kamer, King Superior Kamer en die Deluxe Kamer. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, stoep en 'n privaat ingang.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad in en troeteldiere word op versoek toegelaat. Gaste is ook welkom om doendinge op die perseel te geniet soos voëlkyk, begeleide wandelings, swem, fietsry en bergfietsry.
Doendinge in die omtrek sluit wynproe, voetslaan en wildkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Rhys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Queenstraat 2, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink A'Queenslin Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 2, Paarl, 7646, Wes-Kaap