Gastehuis in Williston

Ark Gastehuis and Williston Mall

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johan M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Amazing. Baie dankie vir die nagrus en ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Karoo gasvryheid op sy beste. Ons kuier by Pieter was wonderlik. Ons kleinding het dit vreeslik geniet om al die goedjies, plante en diere te ontdek. Die Karnavaal was ons hoogtepunt en het ons ure lank besig gehou. Wat 'n fees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik - uitstekende gasheer! Baie lekker gebly. 'n Unieke plek met 'n gasheer wat voel of jy hom al jare ken! Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendré P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Skoon, gemaklik en baie interessant. Baie interessante gastehuis en vriendelike gasheer! Ons het dit baie geniet. Oulike plek vir kinders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Skoon, netjies en uitstekende ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

‘n Belewenis. Oulike plekkie met die vriendelike gasheer en gasvrou. Jy verkyk jou aan al die dinge daar, asook al die stories wat daarmee saamgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Disa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

As above. It was a very unique experience. Colourful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

It was great. It was great! I will highly recommend it to anyone who is travelling out that way. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suria N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Interessante plek met 'n vakansie atmosfeer. Die vriendelikheid waarmee ons ontvang is, was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Ark Gastehuis and Williston Mall
Dankie, lekker gaste is altyd welkom. Sien weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 194

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Hodson Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e92c91fe08a14fb84049f341d6e871b8c069798fdf90fa6012f828fb722eb5a283b547d4332fbfe5710acc746d0c8abaf59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 3 Hodson Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.342135478614 20.91655254364
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang