LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ark Gastehuis and B&B | LekkeSlaap
+50

Ark Gastehuis and B&B

86 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 86 resensies vir Ark Gastehuis and B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jacobus.p.j H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus.p.j H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders en baie lekker.

Vriendelike mense en 'n baie lekker bestemming, sal weer gaan!

Melanie D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en netjiese slaapplek.

Baie lekker gebly. Sal enige tyd aanbeveel.

Willie S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant en baie lekker.

Ongewone gastehuis waar jy dadelik tuis voel - baie vriendelike ontvangs. Sal verseker weer daar oorbly as ons deur die dorp reis.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie,
Ons waardeer dit.
Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Jurgens S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S
Gesin met tieners

Uniek. Kreatief. Besonders.

Pieter en Elmarie was baie vriendelik en gasvry. Die gastehuis is baie uniek. Die moeite en tyd wat in die gastehuis en erf ingegaan het spreek boekdele van hulle passie vir besoekers. Ons het groot pret gehad in die speelpark, met die putt-putt en skattejag. Dis werklik 'n belewenis om by Die Ark te oornag. Ons sal dit vir enige iemand wat deur die Karoo reis aanbeveel.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie,
Ons waardeer dit.
Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Schalk N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Dis lekker om al die stories te sit en luister.

Baie veilig. En baie skoon. Lekker mense. En lekker stories.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie,
Ons waardeer dit.
Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Judith V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste, interessantste gastehuis in die kontrei

Pieter en Elmarie se Ark is 'n fees. Top gasvryheid, beste en vriendelikste diens. Van die in trap slag tot die groet, was ons bederf. Beste ooit, 'n moet vir elke reisiger. Dankie aan ons nuwe vriende vir alles, julle is TOPS!

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie,
Ons waardeer dit.
Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Hennie E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe plek. Anders as die gewone.

Beste gasheer en -vrou ooit. Beslis 'n kuier werd. Pieter weet hoe om dinge te laat gebeur. Heerlike ondervinding.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie,
Ons waardeer dit.
Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
John R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en gekuier saam met die Naude's!

Kan die Ark Gastehuis en B& aanbeveel vir verblyf en die besigtiging van al die interessante versamelde items.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Rudi G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ondervinding, skoon, gasvry en ons sal weer daar stop, net vir langer!

Die Ark is 'n baie interessante plek waaroor ons ons vriende nog lank met wonderlike foto's kan vermaak. Pieter en Elmarie is uitnemende gashere wat ons so welkom gemaak het. Baie dankie vir 'n grootse ondervinding. Ons sal dit sterk aanbeveel.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Harm E - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harm E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante en unieke ervaring.

Baie oudhede om te besigtig. Baie unieke bestemming.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Elize F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek

Verander gewone roetine en waag om die platteland te ervaar. Die Ark is uniek en 'n belewenis om in te oornag. Vriendelike ontvangs, heerlike ontbytpakkie. Het die uniekheid so waardeer.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Hannetjie P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie P

Dit was gemaklike verblyf in 'n uiters interessante gastehuis.

Die kamers was gemaklik en skoon - ietwat rustic, maar in die lig van die ligging was dit gerieflik en goed. Pieter en Elmarie was baie hulpvaardig met 'n band-probleem en ons het hulle uiters vriendelik en interessant ervaar.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Carien E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien E

Heerlike ervaring, herinneringe is gemaak.

Die Ark Gastehuis loop beslis die ekstra myl, ons is hartlik ontvang en het die Karoo en sy vriendelike mense op sy beste beleef.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Pieter B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Anders

Van die intrap kom jy agter jy is in vir ’n goeie tyd. Puik gasheer en gasvrou - heerlike ontbyt! Maak seker jy boek ’n lugversorger in die kamer vir die somer.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Raymond M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek wens ons kon meer tyd hier spandeer het, dis die moeite werd om by Pieter hulle te kuier.

Dis soos om by familie vriende te kuier, ek kan regtig Die Ark aan beveel.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Ben N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Gasvrye en vriendelike mense

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Julian T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julian T

Relaxed friendly attentive accommodating hosts with entertaining and more than adequate facilities.

Host contacted us during the day to confirm our booking and arrival time. Received in relaxed and friendly manner and generously offered two rooms instead of one booked. The Ark is an unexpectedly fun B&B in a fascinatingly isolated part of the Karoo. It is quiet and the hosts were helpful to all our needs-just what is required after a long day's drive.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Ilse S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lewenservaring!

Pieter en Elmarie is ware mense-mense, maak jou reg vir 'n ongelooflike ervaring.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Annalise N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise N

Iets om ten minste eenmaal te beleef!

Eksentrieke belewenis.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Lianne C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianne C
Enkelreisiger

Fabulous hospitality offered by host.

What a pleasant surprise, thoroughly enjoyed my experience there!

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Vanetta Y - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanetta Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie interessant & ontspanne.

Pieter & Elmarie - vriendelik & behulpsaam.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Gideon J V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename, lekker ondervinding ! Dankie !

Die Mall tema maak dit interessant. Baie gasvrye, vriendelike eienaars.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Des H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des H
Saam met vriende

Dis net pret van begin tot einde.

Die plek en die mense maak seker jy geniet jouself.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Nick V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf

Pieter en Emarie is uitstekende gashere. Niks was te veel moeite nie!

Marietjie G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nostalgies.

Het gevoel ek kuier in my ouma en oupa se huis. Heerlik.

Barry E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barry E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Different.

Enjoyed our stay, friendly owners.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Thank you very much. See you again.

Ark Gastehuis and B&B
Hugo H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die Karoo-mense se vriendelikheid en opregtheid ervaar met ons besoek.

Nie die modernste kamer wat jy kry nie, maar alles wat daar moes wees is daar en is netjies en skoon. Die eienaars was te alle tye beskikbaar vir as ons iets sou nodig kry. Die groot ontbyt was vir ons 'n heerlike verrassing. As ons weer eendag in daardie rigting gaan, sal ons beslis weer daar gaan afpak en langer bly.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
David S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik en pret.

Fassinerende plek in die middel van die Karoo. Die gasheer is baie informatief and aandagtig. Wonderlike memorabilia en baie pret.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quirky and fun.

Fascinating menagerie in the middle of the Karoo. Hosts very informative and attentive to our needs. Fascinating collection of memorabilia, lots of casual fun.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Thank you very much.. see again!!

Ark Gastehuis and B&B
Martin B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eclectic guesthouse in small town Karoo.

An eclectic mix of collectables and items scattered throughout an indescribable warren of scenes. Definitely interesting place and a labour of love. In amongst it all are bedrooms!

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Thank you very much.. see again!!

Ark Gastehuis and B&B
Roxane F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is hartlik ontvang en hulle het werklik baie moeite gedoen.

Die Ark is 'n unieke gastehuis en 'n moet-om-te-besoek in die Karoo.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Rentia D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek.

Baie interessante plek. Gasheer en gasvrou maak dit nog meer uniek.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.

Ark Gastehuis and B&B
Nicola D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n verrassing en aangename ervaring. Pieter en Elmarie is 'n tonik en maak dit vir gaste so gemaklik, voel soos familie.

Dit het gevoel asof ons by familie kuier. 'n Besonderse plek met besonderse mens-mense. 'n Moet as jy in daardie omgewing is, werklik 'n juweel van 'n plekkie met goeie, gasvrye diens.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer. Sien weer!

Ark Gastehuis and B&B
Esmaralda N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N
Gesin met klein kinders

Heerlike Karoo-gasvryheid met die mooiste plek.

Dit was heerlike oornag met lekker ontbyt. Die plek is vreeslik oulik en lekker karnaval area nou vir kinders. Dit is 'n moet sien as jy in die area is en Williston dorp besoek. Dankie vir heerlike verblyf.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer. Sien weer!

Ark Gastehuis and B&B
Anton G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Nostalgies.

Een van my beste ervarings in 55 jaar!

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Dankie, ons waardeer. Sien weer!

Ark Gastehuis and B&B
Ingrid V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat een heerlik plekkie om te bly!

Pragtig verblyf middenin die dorp, mooie ruime kamers. Baie Vriendelike ontvangst, die tuin, stoep en die hele plek staan vol met pragtige en funny goeters. Elmarie maak die mooiste skilderye! Ons het dit so geniet!

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Baie dankie. Dit is maklik om lekker te kuier saam met lekker mense.

Ark Gastehuis and B&B
Lou E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou E

Ek en my seun is verwelkom asof ons verlore familie was, en ons het die volgende oggend maar moeilik vertrek.

Sjoe, wat 'n ongelooflike ervaring. Ek is spyt dat ek nie tyd gehad het om langer te bly nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

My son and I were welcomed as if we were long lost family, we found it very difficult to leave the following morning.

Wow, what an amazing experience. I regret not having time to stay longer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Thank you. Please visit us again!

Ark Gastehuis and B&B
Corrie E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Corrie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie op standaard nie.

Ons was baie teleurgesteld met ons kamer.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Hi Corrie, ek is jammer om dit te hoor.

As jy so sterk voel moes julle iets gesê het, ek gee nie om om iemand sy besprekingfooi terug te gee as hulle standaarde en verwagtinge nie 100% bevredig is nie. Sterkte daar in Brits.

Ons is ook maar teleurgesteld want ons het ons beste gegee en neem trots uit ons plekkie en diens, maar mens kan nie almal altyd gelukkig maak nie solank mens die meeste mense die meeste kere gelukkig maak.

Ark Gastehuis and B&B
Nick Y - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y
Besigheidsreis

This is Nostalgiaville on a plate, it oozes charm, character and fun around every corner. Highly recommended.

A unique destination which showcases collectables from bygone eras in an relaxed and comfortable setting. Nostalgists, artists and anyone with an ounce of creativity in their hearts will lap up this eccentric yet perfectly functional, friendly and comfortable inn. And your hosts, Pieter and Elmari, will make you feel right at home. Highly recommended.

Ark Gastehuis and B&B's terugvoer

Thank you, Nick, It was a pleasure hosting you and glad you enjoyed your stay.

Ark Gastehuis and B&B
Elsie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Awesome people and place.

We were a touring group of 8 people and had a warm welcome from Pieter and Elmarie. We were busy greeting each other and suddenly we had a cup of warm coffee in our hands! What an awesome place! The rooms were nice, big and clean (also tea and coffee facilities with a snack basket). Breakfast was served with much love and smiles! The communal lounge is full of interesting stuff like games, books, history and Doppies bar for guests only! We only stayed one night but will definitely go back to enjoy more of what Ark and the Mall is offering.

Irene M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker gekuier en gebly.

Hennie M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis "anders"!

Pieter en Elmarie se vriendelike ontvangs laat mens sommer dadelik tuis voel. 'n Uiters ongewone plek met die vreemdste versameling van allerhande goeters. Gerieflike oornagverblyf. Oulike restaurant, Manna, binne loopafstand.

Jana K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier in die Karoo.

Pieter en Elmarie is baie gasvry en laat jou tuis voel soos ou vriende. Dis 'n eksentrieke plekkie met baie karakter en vreeslik interessante versameling goed en net sulke interessante stories van Pieter. Het heerlik ontspan in die tuin met yskoue bier en lekker geselskap, skoonma, katte, honne, meisiekind en krimpvarkie kom groet en laat jou welkom voel. Beskik oor die basiese geriewe wat nodig is vir 'n oornag of selfs langer verblyf met volledige ontbyt en lekker moerkoffie. Manna, die restaurant om die draai en ook stapafstand, bedien heerlike middag- en aandetes. Lekker gesnuffel en gekoop in die Williston Mall.

Louw V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese mense en baie baie interessant.

Pieter en sy vroutjie dierbaar en ongelooflik gasvry. Moenie dié mis nie nie mense.

Bennie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek.

Dit was baie lekker om by Pieter en Elmarie te kuier. Die plek is baie uniek en interessant.

Bonita S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita S
Saam met vriende

'n Belewenis.

Dit was absoluut 'n belewenis.

Rika N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N
Saam met vriende

Very nice.

Wonderful, nice stay. Feels like home.

Marc D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic stay and next time will spend two to three nights there.

Absolutely fantastic stay. Made to feel most welcome and Pieter and Elmarie were fantastic hosts and they took us on a personalised guided tour of the Williston Mall and accommodated us with all our personal requests. You have not seen the Karoo if you have not been here.

Reinhard R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reinhard R
Saam met vriende

Interessant.

Waarde vir geld. Braairooster was vuil.

William G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William G
Enkelreisiger

Don't miss a visit here. Fantastic experience.

Was recommended by a friend to visit and was so glad I made the effort to get here. The guest house is part of the Williston mall complex which is a quirky, eclectic mix of the owners, Pieter and his wife's imagination. Rates are very reasonable and rooms are equally eclecticly furnished. A must visit if in this area.

Kathe-mari S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathe-mari S
Saam met vriende

Heeltemal iets anders!

Die Ark het 'n bekoring wat jou ver terugneem in die verlede. Om elke hoek en draai is daar iets wat mens uit jou kleintyd onthou en Pieter en Elmarie met hulle oulike meisiekind, honde, katte, visse en krimpvarkies, laat jou voel soos ou vriende.

Michael S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Second Visit to the Ark. Once again great hospitality, friendly hosts and nice air-conditioned room.

Superb hosts who make you feel like part of the family. Will definitely be visiting again. Thanks, Pieter and Elmarie, we had a great stay.

Hannie V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik interessant!

Interessante gasheer, Pieter, het oulike stories vertel van al sy versamelings en foto's, ens. sal aanbeveel gaan kuier en kyk self. Dit was n baie interessante ondervinding, my verkyk aan alles! Heerlik gebly!

Sanrie L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant!

Die Ark Gastehuis se dekor en items is voorwaar iets om te beleef! Die eienaars is ook baie gasvry en vriendelik.

Annemie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie S
Gesin met tieners

Opwindend.

Baie om te doen. Besige plekkie.

Michael S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great Karoo hospitality.

My wife, daughter and myself had a wonderful stay at the Ark. We were welcomed and felt at home by our wonderful hosts. The Ark is comfy and homely with lots of quirky things to see and do. We really enjoyed our stay and will be back soon for a return visit. Highly recommendable.

Daleen H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen H
Gesin met tieners

Vreeslike interessante plekkie.

Vreeslike vriendelike mense wat almal welkom laat voel. 'n Groot verassing in 'n klein historiese dorpie.

Irma E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma E
Gesin met tieners

'n Genotvolle ervaring.

Pieter het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Alhoewel dit Oukersdag was, het hulle vir ons die Mall oopgesluit sodat ons lekker kon rondsnuffel.

Janine C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek en heerlike samesyn by gastehuis.

Die gastehuis is uniek en perfek vir reisigers wat moet oornag na hul bestemming. Daar is braaigeriewe maar dis beter om die plaaslike restaurant (Manna) te ondersteun. Kos is puik, asook diens.

Ineke K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke K
Saam met vriende

'n Heerlike verrassing in die platteland wat jou met 'n glimlag sal laat terug keer!

Wat 'n belewenis is hierdie juweel in Williston nie. Nie alleen is dit die mees eksentrieke plekkie nie, maar die gasheer en gasvrou is so vriendelik dat jy sommer dadelik tuis voel. Selfs die katte kom heet jou welkom en laat jou welkom voel! Het heerlik gekuier oral in die tuin, baie lekker geslaap en die aller heerlikste ontbyt geniet. Ek vermoed die Ark Gastehuis gaan ons binnekort weer sien. Voorwaar 'n besonderse plek in die Noord-Kaap.

Magdel L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel L
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld. Baie om te doen en besig te bly.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens en lekker kos. Sal vir seker teruggaan.

Jd V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Belewenis.

Die Williston Mall is regtig 'n ondervinding. Williston is 'n pragtige Karoodorpie.

Christo N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie interessant.

Baie interessante boheemse gastehuis! Aangenaam, hartlik en vriendelik.

Diana W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interestingly different and quirky with lovable collectibles.

Welcome by enthusiastic proprietor. Room small but warm and comfortable.

Riana A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n belewenis!

Karoo-gasvryheid! Dit bestaan en dis "alive and kicking" in the Ark Gastehuis, met gashheer Pieter en gasvrou Elmarie Naude. Hulle het ons, as vreemdelinge, behandel soos ou bekendes en my man se vyftigste verjaardag onvergeetlik gemaak. Ek het die heerlikste soutrib op hierdie aarde geëet, en om alles nog meer spesiaal te maak was Jan Braai ook daar. Die kamer was snoesig, die eiers by ontbyt plaaseiers, die skaapwors uitstekend. Hier móét mens uitkom, dit was 'n emmerskoplysie-ondervinding! Ek het die Karoo-skaapvleisreuk wat ek om die vuur opgetel het met groot hartseer uit my parka gewas.

Lizette H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

Very interesting accommodation that is value for money.

This is one guesthouse I will recommend for any type of guest. It is interesting, value for money, very clean and the customer service excellent. The only thing that is a problem is the parking on the street. The owner luckily arranged that we park our cars behind a gate. The breakfast was also amazing! Thank you, it was a great experience to stay at Ark B&B.

Antoinette L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Enkelreisiger

Hoogs tevrede!

Baie dankie vir 'n ongelooflike warm, vriendelike ontvangs. 'n Warmwatersak en koffie voor ek gaan slaap was maar 2 van die bedagsaamhede wat ek ontvang het. Netjiese, skoon verblyf en besonderse atmosfeer en baie vriendelike eienaars.

Ellen M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ellen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totaal onbevredigend!

Vriendelike ontvangs, maar ongelukkig is die reuk van sigaretrook oorweldigend deur die hele plek. Die geyser het blykbaar gebreek, na ons gevra het waarom daar nie warm water is nie. Badkamergordynjie is heeltemal deursigtig na die straat. Onaanvaarbaar!

Marieta R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gewees.

Die Naude-egpaar so vriendelik. Hulle het mens baie welkom laat voel. Goed toegeruste slaapplek. Die bed slaap heerlik. So 'n oulike opset daar. Gasvryheid kry 100%. Het heerlik geslaap.

Natasja V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en behulpsaam.

Daar was 'n paar goedjies wat nie 100% was nie, die stort was vuurwarm dan yskoud, die drein effens verstop en die krag was af die oggend toe ons opstaan. Na 'n week in Tankwa het mens so bietjie meer geriewe gesoek, maar die personeel was vriendelik en alles skoon en netjies. Baie karakter, wens ons het vroeër daar aangekom om bietjie meer met die mense te kon kuier.

Richard J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard J
Saam met vriende

Vol karakter!

Dit is waarlik iets om te beleef!

Andrea P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Andrea P

Teleurstellend.

Swak ontvangs met gasheer wat se admin wat nie op datum was nie. Geen klein yskas of koue water beskikbaar op so 'n warm plek nie. Geen hangplek vir klere. Stort se water temperatuur kan nie reguleer word nie. Hoogtepunt was lekker kos en diens by Karoo Internasionale restaurant.

Lisa C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C
Gesin met tieners

Uniek, enig in sy soort.

2 kunstenaars wat oorloop van vriendelikheid in hulle baie unieke kuierplek. Ons het ons vergaap aan die dekor in hulle uitgebreide tuin en kinderspeelplek - 'n kinderparadys. Eienaars ontvang jou vriendelik en verwelkomend met 'n melktertjie. Die kamers is baie gerieflik en kreatief gedekoreer met ekstra bederfies.

Andre R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eksentrieke hartlike gasvrye verblyf met smullekker karootjops daarby!

As jy voor die gastehuis stop skrik jy amper want dit lyk soos 'n kafee/winkel. Terwyl jy nog tot verhaal kom begroet. Jou vriendelike gasheer jou by jou motor. Hartlike verwelkoming en gasvryheid straal uit die hele familie en jy voel sommer deel van hulle. Daar is belangstellende geselskap op 'n ligte grappende wyse wat jou heerlik laat ontspan na die lang pad. Die allerheerlikste Karooskaaptjops vir aandete was smullekker. Later die aand is die Mall spesiaal geopen sodat ons kon inkopies doen. Ons het hierdie eksentrieke gastehuis ten volle geniet. Dit is anders!

Johan M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Die was veronderstel om net ons eerste stop te wees maar moes weens omstandighede drie nagte bly. Die mense was baie vriendelik en die kos heerlik, (die skaap tjops veral). Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Leon S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S
Gesin met tieners

Rustigheid in die Karoo.

Vriendelike ontvangs. Die Ark bied beslis 'n oase in die middel van die Karoo. Het die geselsies met Pieter baie geniet. Die Williston Mall moet beslis besoek word.

Wladyslaw C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wladyslaw C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie interessante plek.

Ek het daarvan gehou dat die gaste almal om een groot tafel sit en eet. Dit was baie gesellig.

Marie M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onkonvensioneel en prettig. 'n Moet vir die reisiger wat iets anders soek as die gewone en huistoe gaan met net goeie herinneringe.

Na 'n warm, laaaaang grondpad en pap wiel op Verneukpan is ons sorge vinnig afgestof met die intrapslag by Pieter en Elmarie se ark. Gasvryheid soos net in die Karoo. Het so tuis gevoel soos familie. Van die honde en katkinders tot die regte een, Bianca het diep in ons harte gekruip en dit moeilik gemaak om na een aand totsiens te sê. Ons is met heerlike lamspastei en 'n "secret" slaaisous van Elmarie bedien deur puik staf, saam 80's musiek geluister en ons gejaagde Gauteng lewens afgestof en vir 'n rukkie deel geword van mense met siel en 'n prettige uitkyk op die lewe. Als hier is onkonvensioneel, van Elmarie se geskilderde "Fat Ladies" tot Pieter se dekor-verbeelding, Cor se "shoppie", ag sommer als... en dan is daar nog baie planne. Ons kan nie wag vir die "movie" wat binnekort uitkom met Williston Mall en sy kleurryke karakters nie. Ons is weg met meer as wat ons gearriveer het.

James V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies, skoon en belaai met gasvryheid.

Die verblyf is skoon, netjies met net die nodigste om 'n een nag oorstaan gerieflik te maak. Die "mall" self is interessant. Beide aandete en ontbyt was goed. Die gasvryheid was tipies plattelands. Vir eers amper bietjie vreemd, en dan sodra jy vinnig die stad se inkennigheid afskud, besef jy die lekker net menswees is tog maar gemaklik.

Rina T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina T

Interessant met vriendelike diens.

Vriendelike gasheer, genoeg warm water, vriendelike kelnerin wat geweet het hoe om 'n eier volgens ons smaak gaar te maak - interessant.

Joan B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Joan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interesting!

Interesting venue, however we found the service disappointing.

André V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
André V
Saam met vriende

Groot was die teleurstelling.

Ons verwagting was 'n aangename verblyf.

Lynette V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Avontuur!

Nie vir die fynproewer nie. Baie interessante "junk".

Käthe-mari S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Käthe-mari S
Enkelreisiger

BAIE interessant.

Pieter en Elmarie is eksentriek en ongelooflik gasvry. Voel soos huis weg van die huis. Lekkerste kos en gasvryheid. Oulike personeel ook.

Sonja S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend en nostalgies in een asem.

Sien sterre.

Annette V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs!

Baie vriendelik ontvang, kos was baie lekker. Meubelment in kamer baie oud, kussings op bed en stoel moet vervang word kan nie daarop slaap en sit nie. Badkamer baie netjies. Daar is nie veilige parkering vir jou voertuig. Alhoewel daar 'n TV in die kamer is was dit buitewerking. As daar aandag geskenk word aan genoemde kommentaar sal jy lekker daar kan oornag!

Troy M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Troy M
Gesin met tieners

Ons het sowaar welkom gevoel.

Pragtige, verwelkomende mense. Vriendelike en interessante dorp. Ons sal weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Made to feel exceptionally welcome.

Beautiful welcoming people. Friendly and interesting town. We will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hodsonstraat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e92c91fe08a14fb84049f341d6e871b8c069798fdf90fa6012f828fb722eb5a283b547d4332fbfe5710acc746d0c8abaf59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 86 5 1 5 3 Hodson Street Williston 8920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.342073677471 20.916458237434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!