+131
Gastehuis in Williston

Ark Gastehuis and Williston Mall

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Elize G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Baie baie lekker gebly. Wonderlike plattelandse gasvryheid. Gasthuis het als wat 'n gas kan begeer om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Interessantste huis in die middel van die mooi Karoo. Heerlik oorgeslaap by Die Ark oppad Weskus toe. Pieter was die perfekte gasheer. Baie interessante plek. Die oggend toe ons ry, was daar selfs 'n pragtige reënboog oor Die Ark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

So vriendelik en gasvry ontvang. Ons kamer was pragtig skoon. Dit was heerlik. Heerlik ontspan en rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annique B
1 nag
5.0
Jan 2026

Was great, sal volgende keer probeer bietjie langer bly. Awesome plek, awesome mense. Sal nooit weer die Ark misry nie. Die eienaar skilder ook verskriklik mooi, hulle is vreeslik gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Asemrowend, pret, lieflik. Wat 'n belewenis! Pieter is 'n karakter - Sy plek is iets wat ek nog nooit by ander instansies beleef het nie en die swembad was puik! Ark Gastehuis en Williston Mall is 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Mense, moet asb nie daar verbyry nie! Dis was sekerlik een van die interessantste plekke wat ek al ooit besoek het!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Baie aangenaam. Beddens oud en geen yskas in die kamer. Verder was die gasheer en gasvrou baie behulpsaam en aangenaam. Ongelukkig was daar geen eetplek beskikbaar in Williston nie, maar die gasvrou het vinnig vir ons 'n bord kos gebring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sonette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

A must see and bring the kids! What an amazing, unique and wonderful place - definitely far down the rabbit hole, but an experience you cannot miss! Amazing hosts, beautifully creative with an awesome sense of humour and adventure - book now, you just have to experience this for yourself!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik. Baie lekker koel kamers met lugversorging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Amazing. Baie dankie vir die nagrus en ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Hodson Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e92c91fe08a14fb84049f341d6e871b8c069798fdf90fa6012f828fb722eb5a283b547d4332fbfe5710acc746d0c8abaf59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 3 Hodson Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.342135478614 20.91655254364
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang